Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Notsung Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Eli's Loft is in Heatherpark, George geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir 'n paartjie of vriende is.

Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ketel toegerus is. Daar is ook 'n rusbank en TV langs die kombuisie.

Vir diegene wat die area wil verken, is George Gholfklub 3,1 km ver, en George Museum is 4,2 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

TV
Stroomdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Allison B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was die mooi uitsig en die stilte wat ek gelik het. Dit was amazing. Dit was een van die mees wonderlikste plekke om te bly. Ek sal dit oor en oor...
Sien meer
Des 2025
Lara P
Besigheidsreis
5.0
Excellent and worth it! Really lovely and private.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Roeshaana B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. It's very nice and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Alan L
Besigheidsreis
4.8
Lovely apartment and would highly recommend. The apartment was clean, comfortable and well laid out. The host was friendly and helpful....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Nicolette E
Besigheidsreis
4.0
Almost home. Baie netjies en lekker gebly.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 16 Notsung Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eli's Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Notsung Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e454017726913d1d296f149d1720c0cd2b70b067e7ce399e5c13dd9e01e892598bf1ae7a3842ef0daf531551380bc11514b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 16 Notsung Avenue Heather Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.955128213814 22.436248613073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang