Pick your preferred language

English

Afrikaans

+29
Selfsorg in Steiltes

Ella's Self-catering Unit

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 59a Melkweg Road, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Ella's Self-catering Unit is in Mbombela (Nelspruit) geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of sakereisiger of as 'n oornagstop.

Dié selfsorgverblyf beskik oor 1 eenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit kan per uitsondering vir 4 volwassenes geskik wees, maar gaste moet ingedagte hou dat die een bed 'n slaapbank is. Die ateljeewoonstel het 1 koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 ekstra gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is 'n TV met DStv en gaste het toegang tot gratis WiFi gedurende hul verblyf.

Gaste is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Margaux N
Gesin met tieners
5.0
Ons sal beslis terugkom. Heerlike atmosfeer, pragtige dekor.
Jun 2025
Florence M
Saam met vriende
5.0
Epic, calming, beautiful. We had the most beautiful, peaceful stay. Bed, linen, hot water, cutlery and garden were super clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Anchen D
5.0
Vinnige oorslaap - perfek. Alles wat jy nodig het. Alhoewel daar 'n misverstand met die webtuiste was oor die Kitsbespreking, het Elmarie vinnig 'n pl...
Sien meer
Apr 2025
Jane B
Besigheidsreis
4.8
Hospitable and homely. A lovely warm welcome and the ideal place with all I needed and beautiful design. I felt immediately at home. I ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Francois J
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies, skoon, baie goed toegerus, uitmuntende gasvrou. Hou baie van die dekor, dis iets heeltemal anders en pragtig. Uiters gemaklike bed. My vrou e...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 59a Melkweg Road, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Ella's Self-catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

59a Melkweg Road, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANqK04kNv0tz7fgGYnBN2yRD2t8AGGRgbTlq31oCuqLqousbBWM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 70 5 1 5 59a Melkweg Road Steiltes 1200 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-19:00 09:00 -25.49936 31.006716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang