Ella's Self-catering Unit
Opsomming van Resensie
Renette R - Nov 2020
Gemiddeld
Lieflik, privaat, meer as genoeg spasie en veilig!
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Baie dankie, Renette.
Charmain V - Okt 2020
Gemiddeld
Besonders!
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Baie dankie Charmain, hoop ons sien julle gou weer.
Ronel G - Okt 2020
Gemiddeld
Dit was werklik 'n voorreg om by Ella's te kon oor bly, gavryheid uit die boonste rakke en altyd daar om te help waar nodig. Baie dankie.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Baie dankie Ronel vir die mooi resensie . Hoop ons sien julle gou weer.
Annette K - Mrt 2020
Gemiddeld
Great.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Dankie Annette.
Felicity S - Feb 2020
Gemiddeld
Gerieflike en veilige verblyf.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Hoop ons sien julle gou weer.
Sanel B - Feb 2020
Gemiddeld
Rustig.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Baie dankie vir julle bespreking. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Carina K - Jan 2020
Gemiddeld
Netjiese verblyf.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Dankie Carina.
Peter V - Jan 2020
Gemiddeld
Lekker gebly.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Dankie Peter, ons hoop ons sien julle gou weer.
Louret V - Des 2019
Gemiddeld
Gemaklik en uitstekende gasvryheid.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Dankie Louret.
Ronel H - Nov 2019
Gemiddeld
Alle verwagtinge oorskry!
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Baie dankie Ronel.
Yolandie D - Nov 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam. Sal beslis weer daar gaan bly.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Dankie Yolandie, ons hoop ons sien julle gou weer.
Shannon L - Sep 2019
Gemiddeld
Quaint, cosy accommodation. Friendly, hospitable hosts.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Thanks Shannon.
Hope to see you soon again. It was a pleasure hosting you.
Mantoine V - Sep 2019
Gemiddeld
My skoondogter en haar bruidsmeisies het dit terdeë geniet, baie dankie vir alles wat julle gedoen het om dit ekstra spesiaal te maak, ek is seker hulle sal dit nog lank onthou.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Dit was net n plesier om julle te akkommodeer. Hulle was die oulikste klop girls bymekaar.
Dankie vir jou boodskap dit is wonderlike om erkenning te kry.
Baie liefde,
Elmarie
Suzetha S - Jul 2019
Gemiddeld
Baie netjies, veilig en behulpsaam.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.
Riette B - Jun 2019
Gemiddeld
Die eenheid is goed ingerig vir enige iemand wat 'n gemaklike plekkie soek om hulle skoene uit te skop vir die aand.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.
Philip V - Mrt 2019
Gemiddeld
Heeltemal gerieflik.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Dankie vir die jou resensie. Ons is baie bly julle het lekker gebly, dit is altyd ons plesier.
Dankie.
Heinrich B - Mrt 2019
Gemiddeld
Amazing experience, love all the detail put into the place!
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Thank you, Heinrich.
Lize E - Nov 2018
Gemiddeld
Baie netjies en uitstekende kliëntediens.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Baie dankie Lize.
Ella D - Sep 2018
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Dankie Elsabe.
Wendy P - Sep 2018
Gemiddeld
Modern, waarde vir geld instansie.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Modern, value for money establishment.
We were welcomed by the owners, Elmarie and Johan. What a warm welcome. We instantly felt at home. The unit was beautiful, modern and clean. What a friendly couple!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Thanks Wendy. We hope to see you soon again.
Desire D - Aug 2018
Gemiddeld
Baie lekker.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Dankie Desire. Ons hoop ons sien julle weer.
Jacob T - Jul 2018
Gemiddeld
Good.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Dankie Jacob. Sal kyk na die diens jammer.
Karla O - Jul 2018
Gemiddeld
Gevoel asof jy by familie tuisgaan, fantasties!
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Dankie vir die mooi boodskap.
Louis G - Jul 2018
Gemiddeld
Vriendelike gasvrou en baie netjiese woonplek.
Ella's Self-catering Unit's terugvoer
Dankie Louis.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkweg-weg 59a, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom