Ellefsen Golf Suite 115
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 115 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ellefsen Golf Suite 115 is 'n selfsorgwoonstel op 'n veiligheidslandgoed in Langebaan. Gaste het toegang tot al die geriewe en besienswaardighede op die Langebaan Country Estate.
Dié woonstel is op die eerste verdieping en is geskik vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n TV met DStv. Dié privaat balkon het 'n ingeboude braai en stoepmeubels.
Die eenheid het 'n aangewese motorhuis en parkeerplek. Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, 18 putjie-gholfbaan, mashiegholf, voet-gholf en 'n pro-putt-baan. Verder is daar rolbal, tennisbane, speelparke, 'n gimnasium wat ten volle toegerus is, hardloop- en fietsroetes en 'n restaurant.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 370
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 115 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
115 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang