+30
Selfsorg in Langebaan

Ellefsen Suite 123

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

33% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Ellefsen Village, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Ellefsen Suite 123 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die Ellefsen Golf Estate in Langebaan. Dit is ideaal vir 'n wegbreek by die see aangesien dit stapafstand vanaf die klubhuis en die gemeenskaplike swembad is.

Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 4 toegerus is. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Gaste het ook toegang tot die landgoed se veilige parkeerplek, gemeenskaplike swembad en kinderspeelarea.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 350

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Ellefsen Village, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Spesiale Aanbod – 33% AF!

Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Ellefsen Village, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83706dfb6aabf4fbce2e9290cf031c4185d75c9b3561e51a4c918bf84c9d8c2b1f6a3983d8e21e09b7481f8a1bcd88f313cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 429 nouVanaf R1 619 per nag (plek vir 4) Ellefsen Village Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.076351481906 18.04779689371
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang