+111
Selfsorg in St. Helenabaai

Elm Tree Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Ryan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties. Hi, dit was baie lekker en rustig, net WiFi soms gemors en geen DStv, net OpenView. Ek dink volle pakket DStv sal 'n goeie opsie wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisha G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Awesome place to be. Fantastiese plekkie. Gasheer is 'n nice en veilige mooi plek naby die see en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlene S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Slow and peaceful. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shasha-Lee R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Ongelooflik. Ons het baie lekker gebly. Dis veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-ric C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfect rest place. Nice relaxed outing for the day. Will advise others to book at this location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker en sal dit definitief aanbeveel. Ons bly altyd lekker daar, netjies, skoon, alles wat jy nodig het in die eenhede. Ons love die diere, word wakker met die donkies en die voëltjies, uitkyk op die hawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annique B
1 nag
5.0
Jan 2026

Lekker gebly. Sal definitief weer daar gaan bly enige tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenden E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Beste in die weste. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Goed vir wegbreek en af te skakel. Rustige atmosfeer en naby die see geleë. Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma F
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2026

Lovely and quiet. We enjoyed our stay. Everything you need for a weekend away. Safe parking and quiet. Lovely place and thanks to the kind host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Bella Vanti Drive, St Helena Bay, West Coast, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc1dae05fb31ed6e31b2e670401d3810fd535a553ea109ee0da2741a4dcae992ea0c581ed4e2732adb2198aa080aab6fd8a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 154 5 1 5 17 Bella Vanti Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.753000079839 18.01475198858
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang