Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in St. Helenabaai

Elm Tree Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Trix D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker gekuier. Alles was skoon en netjies. Veilige parkering en netjiese tuin. Ons het baie lekker gebly. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Netjiese tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prof. Awie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasties. Baie rustig en veilig. Plek is baie netjies en mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-ric C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Good to have a break. Everything was great, no issues, and it was good to have a break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carren L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very nice. Excellent. The host was so kind and understanding. We would definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was wel net een aand daar, maar sal weer daar bly as ons St Helena baai besoek. Mooi plekkie, het in Krefie gebly. Net wat mens nodig het vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank J
1 nag
5.0
Sep 2025

Rustigheid, vriendelik, fantastiese gasvrou. Die plek is asemrowend, veral met die see-uitsig. Ek het veral gehou van die diere op die perseel sowel as die rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Elm Tree Guest Farm
Baie dankie, so bly om te hoor jy het die plek geniet en die donkies is baie vriendelik.

Hannie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Het 'n plaas atmosfeer. Rustig. Goed geleë. Skoon en alles wat benodig vir 'n gemaklike blytyd is voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kurt A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastic. Lekker uitsig na die see en wakker maak van die hanne het baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imogene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Elm Tree sal altyd my eerste opsie wees vir 'n wegbreek naby my woonbuurt. Die stilte en rustigheid, die plekkie is altyd netjies en die veiligheid, parkering vir jou motor, geen geraas en die respek is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minchen C
1 nag
5.0
Jul 2025

Rustig, pragtig en vrede. Vreeslik rustig en veilig. Kon my hondjie ook saamvat. My seun het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Bella Vanti Drive, St Helena Bay, West Coast, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1890c91f116287b45bebf191dea53380077a51761f8cd82ab871939b695a25dddae04c9e1b3baa46dfa3d4c1770742b6b0b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 17 Bella Vanti Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.753000079839 18.01475198858
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang