+111
Selfsorg in St. Helenabaai

Elm Tree Guest Farm

  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Bella Vanti Drive, St Helena Bay, West Coast, 7390, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Elm Tree Guest Farm is in St Helenabaai, 'n vissersdorpie aan die Weskus met pragtige uitsigte oor die see en hawe, sowat 160 km vanaf Kaapstad. Die geluide van die donkies, koeie, skape en hoenders op dié plaas sal jou telkens herinner hoe ver jy van die stad af is.

Verblyf is beskikbaar in verskeie kothuise met slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die kothuise is vir selfsorg toegerus en is voorsien van linne, beddegoed, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook braaigeriewe by elke kothuis.

Elm Tree Gasteplaas is 'n ware stukkie hemel waar gaste hul batterye kan kom herlaai. Doendinge sluit visvang, kanovaart, bootritte en selfs jetski op die see in. In die snoekseisoen tydens wintermaande gons dit behoorlik by die hawe en word vars snoek beskikbaar gestel, 'n ervaring wat jy nie moet misloop nie!


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ryan S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Hi, dit was baie lekker en rustig, net WiFi soms gemors en geen DStv, net OpenView. Ek dink volle pakket DStv sal 'n goeie opsie wees.
Apr 2026
Marisha G
Saam met vriende
5.0
Awesome place to be. Fantastiese plekkie. Gasheer is 'n nice en veilige mooi plek naby die see en restaurante.
Apr 2026
Arlene S
Saam met vriende
5.0
Slow and peaceful. Baie lekker en gerieflik.
Mrt 2026
Shasha-Lee R
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik. Ons het baie lekker gebly. Dis veilig en rustig.
Mrt 2026
Jean-ric C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect rest place. Nice relaxed outing for the day. Will advise others to book at this location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 17 Bella Vanti Drive, St Helena Bay, West Coast, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elm Tree Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Bella Vanti Drive, St Helena Bay, West Coast, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc1dae05fb31ed6e31b2e670401d3810fd535a553ea109ee0da2741a4dcae992ea0c581ed4e2732adb2198aa080aab6fd8a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 154 5 1 5 17 Bella Vanti Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.753000079839 18.01475198858
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang