Pick your preferred language

English

Afrikaans

+10
Selfsorg in Uitzicht

Elthea's Cottage

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Hella Crescent, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Elthea's Cottage is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Uitzicht. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders of jong volwassenes, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders, 'n TV en WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n privaat braai, buite-area en onderdakparkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Pj F
Saam met lewensmaat
5.0
Sterk aanbeveel. Is ons Kaap vakansies se nommer 1 blyplek van keuse. Baie lekker gebly. Rustige area en privaat met lekker ruimte vir twee volwassene...
Sien meer
Des 2025
Glenville G
Besigheidsreis
5.0
Lekker, gemaklik en veilig. Die verblyf was great, eienaars vriendelik en behulpsaam.
Aug 2025
Tammy C
Gesin met tieners
5.0
A wonderful experience of warm hospitality. Althea's Cottage has a warm and welcoming host. The accommodation is top hotel quality and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Shane S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Ja, ek het die verblyf baie geniet.
Feb 2025
Biance T
Saam met vriende
5.0
Fantasties! Wonderlike verblyf! Die eenheid self was baie netjies, skoon, en goed toegerus, met tot 'n bo-baas koffiemasjien vir die "coffee enthusias...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Catharina
Dorathea ...

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Hella Crescent, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elthea's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Hella Crescent, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97ea78a654a6ee60f682ee7334cd62f50eb3342241130e324edfe37c91c5d9075c11e0cb2459a6007ea4ad164ccdffa2f2ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 4 Hella Crescent Uitzicht 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8218216 18.6880315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang