4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Hella Crescent, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Elthea's Cottage is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Uitzicht. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders of jong volwassenes, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders, 'n TV en WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n privaat braai, buite-area en onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Catharina
Dorathea ...
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Hella Crescent, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Elthea's Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Hella Crescent, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang