Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 45 Maree Street, Potchefstroom, 2521, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Emara 27 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Potchefstroom. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie, 'n klein gesin of 'n klein groepie vriende, want dit is stapafstand vanaf die middedorp.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby plaaslike winkels, restaurante, hospitale en besienswaardighede geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 45 Maree Street, Potchefstroom, 2521, Noordwes
  • Gaste dink Emara 27 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

45 Maree Street, Potchefstroom, 2521, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3889f8ba5a696f832e159f6899c56f0e04424d7e2e8a59d90f518c089f579cc27e13493b43b0d2f42a13846dfc073978049?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 45 Maree Street Potchefstroom 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.703797421412 27.09891898532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang