Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Sentraal Potchefstroom

4 / 5  
volgens 134 resensies
Lees regte resensies van Sentraal Potchefstroom van 134 geverifieerde gaste.
Indien jy Sentraal Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sentraal Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sentraal Potchefstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom Central Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sentraal Potchefstroom Akkommodasie

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom

A Touch of Grace bied uitsonderlike waarde-vir-geld selfsorgverblyf in vyf moderne en smaakvolle eenhede wat ideaal in 'n rustige woonbuurt in Potchefstroom geleë is. Dit is naby die N12, die universiteit, trou-ven...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom

Akkommodasie @ Remembrance is in Potchefstroom in Noordwes geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Boskopdam Natuurreservaat, Noordwes-Universiteit se Botaniese Tuine, Potchefstroom Gholfklub en die Mooirivi...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom

Hill Manor bied B&B-verblyf in Potchefstroom in Noordwes. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na Victoriaanse blyplek naby die middedorp en 'n rits aktiwiteite. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers in die hoofhu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom

Jakkalsdraai Guest House bied gerieflike verblyf in 'n moderne gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is in die hartjie van Potchefstroom geleë, naby die Noord-Wes Universiteit en die Mooirivier Mall. Daar is 9 ka...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR990
R792
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Potchefstroom

Bauhenia Potchefstroom is 'n lieflike gastehuis in die middel van Potchefstroom. Die huis is pragtig gerestoureer en ons bied verblyf in 3 lieflike kamers. Twee van die eenhede is ideaal vir paartjies en die derde ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom

Cul-de-sac Gastehuis is in 'n stil woonbuurt in Potchefstroom geleë. Die gastehuis bied verblyf in 3 eenhede wat individueel versier is en dubbel-, enkel- of koninggrootte-beddens het. Die eerste kamer het lugvers...

Vanaf
R833
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Potchefstroom

Adato is 'n gastehuis in Potchefstroom en bied uitsonderlike waarde vir geld. Dis baie goed geleë, naby die universiteit, regeringsdepartemente, hospitale, weermagsbasis, sportterreine en ander vername besienswaard...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom

A Country Garden Guest House is naby die middedorp van Potchefstroom geleë en is ideaal vir sakereisigers, toeriste, verteenwoordigers of akademici wat die area besoek. Dis ook stapafstand vanaf Kenneth Mac Arthur ...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom

Camelot Guest House & Apartments is in Potchefstroom geleë naby die NWU-kampus en verskeie sportgronde, soos Senwespark, Olienpark en Kenneth McArther-atletiekstadion. Camelot Guest House & Apartments beskik oor ...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sentraal Potchefstroom

Acorn Lodge bied skoon en bekostigbare verblyf in Potchefstroom en is sentraal geleë naby Noord-Wes Universiteit en 'n mall. Acorn Lodge bied 15 groot, skoon kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Al die kame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R768
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sentraal Potchefstroom

Road Lodge Potchefstroom bied gerieflike verblyf en 'n besoek aan hierdie universiteitsdorp in die Noordwes hoef beslis nie onbekostigbaar te wees nie. Dit is langs die MooiRivier Mall en lekker naby die universitei...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom

A Tapestry Garden Guest House is by 260 Walter Sisulu-weg 260 geleë, net af van die N12 af. Maak musiek saam met jou vriende in die gazebo of net ontspan. Alternatiewelik kan jy na 'n film, sport of nuus op die D...

Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom

74 On Retief Guesthouse is 'n boetiek-gastehuis in die hartjie van Potchefstroom. Die Art Deco-elemente van die gastehuis is deur Afrika- en Sweedse style geïnspireer en vier die ryk kulturele diversiteit van dié ...

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom

Skoenlapper Selfsorg Gastehuis is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid en het slaapplek vir 3 gaste in Potchefstroom. Dié eenheid het 'n private ingang en tuin. Daar is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom

Alec Wright's Guest House is in Potchefstroom in Noord-Wes. Hierdie area is bekend vir museums, restaurante en ikoniese besienswaardighede soos die Goetz Feischack Musuem, Buffelsvlei Wild Animal Park en die OPM Pro...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Welkom by die Sentraal Potchefstroom akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Potchefstroom blad indien jy na meer Potchefstroom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]