+98

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Zandre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Best in Fouriesburg. Most peaceful stay ever. The hosts are incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Rustig, maar kort. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Awesome, netjies, lekker gebly. Ons het weereens baie lekker gebly en gekuier. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzelle
Emden Bass
Thank you so much for your kind words! It was a real pleasure having you stay with us, and we're so glad to hear you enjoyed the room, the breakfast, and felt at home here. Your appreciation truly means a lot to us. We look forward to welcoming you back anytime you're in the area.

Marinda P
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Short stay. But has everything one needs. Very friendly host and helpful. Very nice. Nice nature view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Peace and quiet. Very pleasant. Beautiful environment. Peaceful garden. Pity the access roads are not the greatest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzelle
Emden Bass
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons selfhelp self inboek Gasteplaas is dankbaar julle het 'n goeie tyd gehad. Ons paaie, wanneer jy volgens GPS aanwysings en vorms ry, is goed rybaar, maar wel nie wanneer mens verkeerde afdraai neem nie. Daar is een afdraai wat gaste glad nie mag ry nie en nou wonder ek of jy hom gery het? (Dis ontoeganklik vir 'n rede.) Nie te min, ons sal daardie waarskuwing net nog bietjie groter skrif maak op ons PDF file. Baie dankie vir jou terugvoer; ons gee graag aandag daaraan. Baie dankie dat jy Emden gekies het as jou oornag verblyf.

Marie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig en pragtige omgewing. Dankie vir julle gasvryheid. Ons het so lekker gebly en gekuier. Netjies en gerieflik. Rustige en mooi natuurskoon omgewing. Ons sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzelle
Emden Bass
Baie dankie vir jou pragtige gradering. Ons waardeer dit opreg.

Ninon S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Mooi, veilige verblyf. Netjiese verblyf in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzelle
Emden Bass
Thank you so much for your kind words! We truly appreciate you taking the time to share your experience. It means a lot to us to know that our efforts made a positive impact. We're so glad you enjoyed your experience, and we look forward to serving you again in the future!

Bernhard H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Rustic accommodation in ideal environment. The accommodation was excellent value for money with an attentive host and excellent view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-lene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Mooi en rustig. Ons het baie lekker gebly. Baie mooi en netjies. Sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Lovely stay. Beautiful location offering a great fishing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anzelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R26, Emden Farm, Fouriesburg, 9730, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 100 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe27bd3c6cfd182cbc0fce97241d79d288d00b3116376e44eacc4c149a2c042a69769cca6fc21f44577ae079106a8ed7fadd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 R26 Emden Farm 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.618806657536 28.070405898616

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang