Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emden Bass

Baarsvang
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kampeerplek is by die baarshengel-dam. Daar is 'n gemeenskaplike buite-kombuis, skoonmaakarea, elektriese kragpunte, badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is geen opvangs by die kampeerterrein nie. Daar is sandsteenbraaigeriewe en gaste moet hul eie braairoosters saambring.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tarief is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie kampeertoerusting saambring.

Huisreëls

Baarsvang is teen ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Neem asb. kennis dat daar honde op die perseel is.
Let asb. dat troeteldiere slegs by Die Melkstal toegelaat word, mits dit vooraf gereël word.
Beddens mag nie geskuif word of rond gedra word nie.
Ons laat nie rook toe in die huis nie wel op die stoep.
Skape en beeste mag nie gejaag word nie.
Geen toegang in skaap en beeskampe nie, maar lieflike stap paadjies om kampe.
Oop hekke mag oop bly, toe hekke toe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Melkstal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 14 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Melkstal is ideal vir 'n groot groep vriende of familie en beskik oor 14 enkelbeddens, 2 badkamers met storte en 3 toilette. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en daar is 'n groot eetkamer. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, wafelmasjien, yskas, pan, ketel, eetgerei, breekware en 'n driebeenpotjie toegerus. Gaste kan buite braai en die kinders kan sien hoe die koeie soggens gemelk word. Die Melkstal bied 'n wonderlike plaasgevoel wanneer trekkers verbyry om die vee te voer. Stap tussen die mielie- of soja-lande of gaan hou piekniek by die groot baarsdam.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 14 persone
14 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Baarsvang is teen ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Neem asb. kennis dat daar honde op die perseel is.
Let asb. dat troeteldiere slegs by Die Melkstal toegelaat word, mits dit vooraf gereël word.
Beddens mag nie geskuif word of rond gedra word nie.
Ons laat nie rook toe in die huis nie wel op die stoep.
Skape en beeste mag nie gejaag word nie.
Geen toegang in skaap en beeskampe nie, maar lieflike stap paadjies om kampe.
Oop hekke mag oop bly, toe hekke toe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers beskik oor wit linne en handdoeke, paneelverwarmers en elektriese komberse. Daar is ekstra komberse in die hangkas. In die badkamer is daar 'n bad en 'n stort, sowel as 'n aparte toilet. Die kombuis is toegerus met eetgerei en breekware, 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, broodrooster, eierkoker en 'n toebroodjierooster. Op die nuut toegeboude stoep is daar 'n braai, etenstafel, sitkamerstel, opwasarea en 'n swembad. Die hoofhuis het 'n ongelooflike tuin waar gaste onder bome kan lê, lees of piekniek hou.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Baarsvang is teen ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Neem asb. kennis dat daar honde op die perseel is.
Let asb. dat troeteldiere slegs by Die Melkstal toegelaat word, mits dit vooraf gereël word.
Beddens mag nie geskuif word of rond gedra word nie.
Ons laat nie rook toe in die huis nie wel op die stoep.
Skape en beeste mag nie gejaag word nie.
Geen toegang in skaap en beeskampe nie, maar lieflike stap paadjies om kampe.
Oop hekke mag oop bly, toe hekke toe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Emden-plaas, Fouriesburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe27bd3c6cfd182cbc0fce97241d79d288d00b3116376e44eacc4c149a2c042a69769cca6fc21f44577ae079106a8ed7fadd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 R26 Emden Farm 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.618806657536 28.070405898616