+98

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hoofhuis
Selfsorg
Die Melkstal
Selfsorg
Baarsvang
Tarief is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb hul eie kampeertoerusting saambring.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Baarsvisvang is beskikbaar met vooraf reëling en teen 'n addisionele koste.
Let asseblief daarop dat daar honde op die perseel is.
Let asseblief daarop dat slegs Die Melkstal troeteldiere kan akkommodeer, en slegs met vooraf reëling.
Die beddens mag nie geskuif of rondgedra word nie.
Rook binne die huis is nie toegelaat nie, slegs op die stoep. Skape en koeie mag nie gejaag word nie. Gaste mag nie die skaap- en koeikampe binnegaan nie. Daar is wandelroetes rondom die kampe. Oop hekke bly oop, toe hekke bly toe.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R26, Emden Farm, Fouriesburg, 9730, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 100 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe27bd3c6cfd182cbc0fce97241d79d288d00b3116376e44eacc4c149a2c042a69769cca6fc21f44577ae079106a8ed7fadd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 R26 Emden Farm 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.618806657536 28.070405898616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang