Emma's Spot
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 16 Union Street, Unit 103 Palmhof, Gardens, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Emma's Spot is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat sentraal in 'n veilige gebou in Gardens, agter die bekende Mount Nelson Hotel, geleë is. Die woonstel spog met 'n uitsig op Tafelberg en Seinheuwel, en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n eetarea, slim-TV met stroom-apps, DStv-kanale en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n toegeboude balkon met 'n ontbythoekie en 'n skuifvenster. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en die woonstel is naby Kloofstraat, winkels, restaurante, strande, vermaak, gewilde besienswaardighede en vervoerroetes (MyCiti-bus en Uber) geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Union Street, Unit 103 Palmhof, Gardens, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Union Street, Unit 103 Palmhof, Gardens, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang