+24
Selfsorg in Montagu

Emmie's Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tania K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Netjies, skoon, pragtige omgewing en 'n weer-besoek die moeite werd. Emmie's Cottage is pragtig, en ons het die kuier baie geniet. Die houtvuurwarmbad was 'n pluspunt en die uitsig van die huis af is pragtig. Die huis is prakties uitgelê, en 'n pluspunt was dat beide slaapkamers 'n dubbelbed het, maar was wel bereid om die dubbelbed met enkelbeddens te ruil, sou ons wou. Ek het nie opgelet dat daar nie 'n stoof is nie, maar tussen die mikrogolf, lugbraaier en 'n vuurtjie het ons ontbyt goed uitgedraai. Ek sal beslis weer daar gaan bly. Dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R2 760
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 760
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Lank-gewag Plaas, Rietvlei nr 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd86ab35c3084850dcb352fcc28276a06650b9eb373381787929ea3cec842950d6d64c5b734b57520d841c069e3c56df9b0e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Lank-gewag Plaas Rietvlei nr 1 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.829119296033 20.204910383326
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang