+182
Selfsorg in Sederberg

Enjo Nature Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lukas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Epic! Rustic with absolute privacy. Definitely worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Guy & Lauren
Enjo Nature Farm
Thank you for the awesome review! So glad you had a great time; it was such a pleasure to help you out.

Odette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

A wonderful break, should have stayed longer. All facilities great. Had the most relaxing stay. Beautiful surroundings, pet friendly for socialised pets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Asemrowend mooi. Wonderlike gasvrou. Alles was perfek. Die ligging is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick Deon M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Lekker plaas atmosfeer en veral mooi in die blomme seisoen. Die huis was mooi geleë langs die Biedouw-riviertjie. Die huis was gerieflik behalwe dat dit nie geskik is vir 6 volwassenes nie. 'n Baie steil leer gaan na die 2 beddens in die loft en is beslis nie vir ouer mense nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.6
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Deirdre T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

The best camping trip ever. This was my very first camping experience ever in my life and I loved it so much I did not want to come home. The friendly hosts and animals and just the peace and quiet of nature were so amazing. We had our 1-year-old son with us and he even enjoyed it and the river. I loved the no cellphone reception the most.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Enjo never disappoints! Absolutely perfect! My third time visiting Enjo and each visit just gets better. We swam in both the pools, splashed in the river, chilled at the dam, took long walks, made friends with the animals, enjoyed the beautiful scenery and just soaked in all the magic of the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was vir ons absoluut waarde vir ons geld. Ons was hartlik verwelkom deur Estrella en Guy met ons aankoms. Ons het in die Enjo cottage gebly en het dit baie geniet. Die stilte met net die geluide van voëls, skape en beeste was so verfrissend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Beautiful setting. We only had one night at Enjo Nature Farm with our two children (9 and 11), but it was memorable. The setting is absolutely beautiful, with wide open spaces and stunning mountain views that gave us a real sense of peace. The accommodation was warm and comfortable, just right after a day of travelling. It’s the kind of place where you wish you could stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ideale wegbreekplek as jy rus en stilte soek. Troeteldier vriendelik. Baie vriendelik ontvang deur gasheer en gasvrou. Ons het baie lekker gebly in die goed toegeruste Oak Cottage. Baie skoon, netjies en privaat. Ons het die stilte en natuurskoon baie geniet. Kon lekker rondstap op die plaas. Aangesien ons 4 nagte gebly het, kon ons nabye plekke soos die Doringrivier en Wuppertal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Guy & Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 280
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Biedouw Valley, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76a2ed0790ca605a6df3bdb84d93dd697202df466237592751183d56ee609de3c22748abd2a08f00832e5f0d1f8ce1e19246?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Biedouw Valley Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.139123741999 19.298562632521
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang