+22

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Eleanor P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very pleasant. It was lovely. Very clean and homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2026

Goeie ligging en veilig. Goeie ligging en baie veilig. Die parkering is 'n nagmerrie, veral vir groter voertuie. Baie smal ingang na die huis en die parkering area vir ons huis was onbereikbaar met ons voertuig (bakkie). Ons kon ook glad nie die TV regkry nie, die smart box het bly hang, ons kon nie inteken by enigiets nie en het maar op ons fone Netflix gekyk. Ons het gevra vir hulp vanaf die gasvrou, maar sy het ons nooit eers geantwoord nie. Ons diere was veilig en die kamers was ruim met goeie badkamers. Die stoele in die eetarea kort egter aandag; my ma het amper op die vloer geval toe die poot net onder haar meegegee het toe sy gaan sit het. Verder het ons lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Daniel P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Great location and awesome facilities. Awesome place, great host. We really enjoyed our stay! The location is very convenient and secure, in a boomed area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

541 Jonathan Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ebcabe6617fabb19724e8073576b3e81490cd403ce633fe75600cbb4d375e50878114b4b80d0724d55ffa95ed2dae086e7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 541 Jonathan Street Waterkloof Glen 0010 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -25.805934523337 28.273204835582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang