4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 2414 Essenhout, Swannierivier, Grabouw, 7160, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Basco River Lodge Luxury Apartment is 'n bekoorlike woonstel in Grabouw en bied slaapplek aan 4 gaste.
Die dubbelverdieping-woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaaparea is 'n solderkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n instapstort, dubbelwasbak en 'n toilet en word deur die gaste gedeel. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kombuiseiland met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het 'n uitsig oor die lowerryke omgewing en lei na 'n stoep met buitebraaigeriewe.
Die woonstel is perfek vir gaste wat verblyf vir troues soek, wil bergfiets ry of net die mooie Elginvallei wil verken. Elgin bied verskeie besienswaardighede wat onder meer die Cape Canopy Tour, wynplase, stap- en fietsryroetes en die Elgin-markie insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Benedikt Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2414 Essenhout, Swannierivier, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink Basco River Lodge Luxury Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2414 Essenhout, Swannierivier, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang