Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (3)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Grabouw

4.3 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Grabouw van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Grabouw besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grabouw.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grabouw akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grabouw Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grabouw Akkommodasie

31 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Grabouw

Klip River Cabin is 'n selfsorgkothuis op die Worcester-pad op die oewer van die Kliprivier in Grabouw. Die kothuis het slaapplek vir 8 gaste. Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkame...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Hotel in Grabouw

Trail's End is 'n unieke hotel wat met puik verblyf en lieflike konferensiegeriewe spog. Die hotel is in die hartjie van die beeldskone Elginvallei in Grabouw geleë. As jy avontuur en gesondheid hoog op die prys st...

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grabouw

South Hill Vineyards & Guest House is aan die suid-oostelike kant van die Elgin-vallei geleë, sowat 7,5 km vanaf die N2 langs die Valleipad. Dié instansie is enig in sy soort en bied reg deur die jaar 'n ontspanne...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw

Aloe and Agapanthus Cottages is tuinwoonstelle in die pragtige Elgin-vallei. Dit is ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n gerieflike plek om oor te slaap terwyl hulle bergfietsroetes en wynplase verken, trouvenues be...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elgin, Grabouw

Tri Active Lodge is in die hartjie van die Grabouw-vallei, tussen welige tuine en vrugteboorde, geleë. Dit is binne maklike bereik vanaf die N2 en bied 'n uitstekende ligging vir verskeie aktiwiteite soos spanbouse...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw

J&P Cottage is ’n selfsorgkothuis vir 2 gaste in Grabouw. Die kothuis het 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ook ’n slaapbank vir 2 kinders en beddegoed ...

10% af Winteraanbod!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grabouw

Belfield Wines and Farm Cottages bied bekoorlike selfsorgkothuise op 'n wynlandgoed in privaat besit en is in Elgin geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie doendinge in ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Grabouw

Uilhuijs is 'n goed toegeruste kothuis wat op Croft-plaas, 'n boetiek appel- en peerplaas in Elgin, geleë is. Dis lekker ver van die stadsgedruis maar ook naby genoeg vir 'n vinnige wegbreek. Die plaas se ligging...

Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elgin, Grabouw

Apple Crumble Cottages and Studio is op 'n klein, werkende appelplaas in die Elginvallei in die Wes-Kaap. Elgin is 'n groot, lowerryke gebied omring deur berge in die Overberg. Hierdie oulike houtkothuisie is unie...

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw

Inn On Highlands is 'n appelplaas met bekoorlike, selfsorgkothuise in die prentjiemooi Elginvallei en word deur die eienaar bestuur. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie of sakewegbreek. Daar is 13...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Grabouw akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za