2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Silwerbeeck Crescent, Vredekloof, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eucalyptus Cottage is in die idilliese Brackenfell geleë en is 'n asemrowende selfsorgkothuis wat perfek is vir 'n paartjie, solo-verkenners of vriende wat op soek is na 'n vakansie naby plaaslike restaurante en winkelsentrums. Hierdie sentraal geleë eenheid bied gaste 'n onvergeetlike ervaring.
Hierdie lieflike oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, sitkamer, 'n kombuis en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n pantoffelbad, stort, toilet en dubbelwasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea sluit 'n sitarea, eetarea en kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n tafel met vier stoele, terwyl die sitarea 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n slim-TV met Showmax het. Gaste kan hul eie aanmeldbesonderhede vir Netflix gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan al fresco-maaltye op die patio in die rustige omgewing geniet. Die nabygeleë area bied bekoorlike besienswaardighede, insluitend winkels, galerye, wynproe-plekke en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18 Silwerbeeck Crescent, Vredekloof, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Eucalyptus Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Silwerbeeck Crescent, Vredekloof, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang