Pick your preferred language

English

Afrikaans

+93
Selfsorg in Groot Marico

Evergreen River Guest Farm

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Evergreen River Guest Farm is 'n privaat plaas aan die oewer van die Groot Marico-rivier, 9 km buite die klein dorpie Groot Marico. Die eiendom is geleë in die UNESCO-goedgekeurde Marico Biosfeerreservaat, net 2,5 uur se ry vanaf Gauteng.

Verblyf bestaan uit 3 ruim en volledig toegeruste selfsorgkothuise. Star Gazer en Le Butterfly is privaat en bied elk slaapplek vir 6 gaste. Hulle front na die berg en is binne 200 m van die Groot Marico-rivier af. Firefly is 'n privaat selfsorgkothuis, af van die netwerk en bied slaapplek vir 4 gaste en het 'n berguitsig en is binne 40 m van die rivier af. Elk van hierdie kothuise het 'n privaat natuurlike rots-splashpoel.

Daar is ook 'n kampeerarea by Karee River Camp wat maksimum 20 kampeerders kan akkommodeer. Kampeerders moet hul eie tente/waens saambring en hul eie beddegoed, eetgerei, breekgoed, ens. voorsien. Sien Evergreen Karee River Camp, Groot Marico

Aktiwiteite in die omgewing sluit in stap, voetslaan, fietsry, kanovaart, buise ry, bergfietsry, sterrekyk, voëlkyk en inheemse bome spot. Piekniekplekke is beskikbaar by die rivier of by die Groot Marico Eye, 30 km weg. Die Groot Marico Eye bied ook skubaduik, snorkel en swem. Sitruspluk is ook op die plaas beskikbaar wanneer dit in seisoen is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kirsten T
5.0
Brilliant. Amazing - most relaxing stay after a busy year!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Danie B
Saam met vriende
4.8
Great place to disconnect and rest. We had a wonderful stay in a beautiful setting. The hosts were very helpful and friendly and accomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Annette M
4.8
Bosveld belewenis! Pragtige plek reg langs die rivier. Wel toegerus met 'n personal touch. Ek beveel dit met gemoedsrus aan.
Apr 2025
Denise D
Saam met lewensmaat
4.8
Rustige skoon natuur verblyf. Ons het 'n heerlike ontspannende tyd gehad, selfs al het dit amper heeltyd gereën. Defnitief 'n moet vir die natuurliefh...
Sien meer
Feb 2025
Anri S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon lug, skoon rivier, pragtige sterre! Absoluut vrede! Fantasties! Lekker rus!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Gaste dink Evergreen River Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyZDBjYmU5LTMxYWEtNDJjMy05ZjFlLTM2ZTRjM2MyMzAzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road Portion 106 of Farm 291 2850 Noordwes 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -25.659542 26.439254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang