Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Exbury Wild

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 530, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Exbury Wild is 'n moderne en luukse vakansiehuis in Hoedspruit en die ideale wegbreekplek vir vriende of 'n gesin, met 'n randvloei-swembad vanwaar gaste die natuurlewe kan dophou.

Die ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging en 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat na 'n stoep lei. Drie van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die moderne oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea waar daar 'n etenstafel vir 8 gaste is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite op die stoep is daar 'n eetarea en 'n knus sitarea met 'n uitsig oor die randvloei-swembad en lieflike omgewing. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die landgoed is 'n stil en rustige habitat waar koedoes, rooibokke, duikers, njalas, sebras, kameelperde, vlakvarke, sivetkatte, muskeljaatkatte, ystervarke, muishonde, nagapies en talle voëlspesies ook woon. Gaste kan die stap-, fiets-, perd- en wildritroetes verken en die voëlkykskuilings by die 2 damme besoek. Dit is veilig om bedags rond te loop, maar let asb. daarop dat luiperds, hiënas en wildehonde van tyd tot tyd op die landgoed gesien word.

Slaapplek

’n Bespreking by Exbury Wild sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Exbury Wild
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Landie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Taaibosstraat 530, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Exbury Wild het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R7 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 530, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12f436facfd2c4709112c72fcfbb50efc115cc5ee95ca0a40776f95d7978936b7534c13355355e7b7d04229c6411b20d29f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 400 per nag, vir 8 mense 1 5 1 4 530 Taaibos Street Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.345314749865 30.964069044791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem