+57

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Yolandi H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Peaceful, sound of the waves, comfortable and friendly. Fairview is perfek geleë en die geluid van die branders was sussend en kalmerend. Baie naby om strand toe te stap. Anthony was die perfekte gasheer en het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gemaklik en genotvol as moontlik te maak. Die huis is goed toegerus en lekker gebraai op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Baie dankie, Yolandi. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Die 3 hondjies was baie gemanierd en hulle was 'n aanwins. Weskusgroete Anthony

Celia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Heerlik. Ons het heerlik gebly. Die stoep is so 'n lekker kuierplek. Huis is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Baie dankie Julle was super gaste En altyd welkom Fairview

Janine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gebly. Alles was pragtig en netjies van die huis tot die tuin. Vriendelike gasheer. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Dankie Janine Dankie vir die resensie Altyd welkom Weskusgroete

Jenni V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Mooi, skoon, netjies en goeie ligging. Mooi, skoon, netjies en binne bereik van alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tracey T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly. Ons het dit baie geniet, en die eienaar was baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Baie dankie Julle was super gaste. Weskusgroete.

Andro Juan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lekker ontspan. Heerlike netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Would recommend to anyone looking for peace and serenity. It was perfect. The accommodation had everything I needed and more. Modern yet homely feel. The proximity to the beach was the defining aspect that made the stay so wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Hi Roxanne Thank you for the review. You and your dogs were super guests. West Coast greetings, Fairview

Leone A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Skoon, netjies, veilig, ruim. Ons het heerlik gebly! Plek is pragtig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Hello Leone Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit. Sterkte en alles wat mooi is vir julle toekoms. Weskusgroete, Fairview

Lizelle T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Fantastiese naweek! Ons het heerlik gekuier. Die ligging is ideaal, net 'n kort loopafstand van die strand. Baie netjiese huis met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Hello Sanja Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit. Weskusgroete, Anthony Fairview

Jesse B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantastic stay. Myself, my kids and our dog had such a great stay! Beautiful house with all the essentials, comfy beds and a 5-minute walk from the beach. It was amazing to have a sunset walk on such a spectacular and peaceful beach. We had regular and quick communication with the hosts, who were very helpful in arranging access and checking in to see that all was well. Thank you, Anthony. Will definitely book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Hi Jesse Thank you for the review and leaving us a clean house. You are always welcome. West Coast greetings, Anthony.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Dolfyn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fd1eb8dfb303333a6ddd977f95875e87535b42a2524bceabb858da168116f7915e8bf4c032fe17a2a5e7ba2b4b8b86c8baf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 17 Dolfyn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 12:00 -33.3389535 18.1641997
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang