Selfsorg in Parys

FAK Udolpho Rivierplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Chantal V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Great breakaway. Two families of four, each with kids, had a lovely stay, right on the water, so perfect if you like fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Moeite werd om FAK Udolpho Rivierplaas toe te gaan vir 'n rustige stil wegbreek. Baie rustig en stil. Die wegbreek by FAK Udolpho Rivierplaas was net wat ons nodig gehad het. Het baie lekker daar gebly vir die paar dae wat ons daar was. Sal definitief weer van hulle gebruikmaak in die toekoms vir 'n paar dae se wegbreek & rus & herstel van die stad se geraas en gejaag af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jitesh D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleased. Will be back. Owners kind and very accommodating. Lovely views and a quiet atmosphere. Has all the required necessities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2026

It was peaceful but not close enough to the river and swimming pool. The place was neat and you had privacy, but the river was a bit too far from our unit. Maybe you should specify the distance to the river and also state that if there is space to fish, you can fish. So the negative was that we could not fish the whole time like we wanted to, and also the swimming pool was not very close to the unit. It would also be nice to have fans in the units as it would help with the many flies around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Stephan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Veilig, netjies en mooi. Udolpho bied verblyf met alles wat mens nodig het - netjies, veilig en bekostigbaar. Die omgewing is pragtig en voel soos 'n plaas. Ons het wakker geword met die hoendertjies se gekekkel en die beeste wat bul. Ons het selfs die nag 'n leeu gehoor brul en 'n jakkals wat lag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Dit was rustig en die kinders het dit baie geniet. Ek het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Stilte. Natuur rus. Die geluid van leeu wat brul het ons wakker gemaak. Dit was 'n belewenis. Ons het lekker saam met die kinders en klein kind gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Baie lekker gekuier soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonie
FAK Udolpho Rivierplaas
Baie dankie.

Anelize S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie lekker en rustig. Baie lekker en rustig, het die basiese goed wat nodig is, asook 'n lekker speelarea vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Will be back. Will definitely be booking again. Beautiful place and very private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 336
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 336
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 336
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the S1052, Udolpho Farm, Parys, 9858, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 159 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZkC9BoqcJIAm8afEstJMka0EH67BfwjjPvZ4NnDmGPDcvujNWg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R336 per nag (plek vir 2) 149 5 1 5 Off the S1052 Udolpho Farm 9858 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.863308004076 27.488771805932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang