+149
Selfsorg in Parys

FAK Udolpho Rivierplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Linelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

I will recommend the place to all my family and friends. I enjoyed my stay. I love the farm life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Heerlike kuier naweek. Ons het 'n awesome naweek gehad. Die eenheid was skoon en netjies en ten volle toegerus. Ons het niks kortgekom nie en het heerlik gekuier en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Bekostigbaar, netjies, puik kliënte diens. Briljant in alle aspekte. Ek het gegaan vir 'n wegbreek en visvang. My bespreking was vir 'n Chalet wat 'n entjie van die rivier was. Hulle het my akkommodeer teen die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leah V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Beautiful relaxing river stay. It was our third time at Udolpho and we always have a wonderful stay. The 2-sleeper apartments on the riverfront are clean and have everything you need with the beautiful scenery on your doorstep. We enjoyed swimming in the pool, which was clean and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kal R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2026

Fantastic accommodation. Supplied with everything needed. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2026

Sal Udolpho Rivierplaas sterk aanbeveel. Ons het die afgelope naweek in die Olke Bolke-chalet by Udolpho gebly en het 'n wonderlike ervaring gehad. Die oewerhuis (of eerder 3 huise) is op die oewer van die rivier geleë met 'n pragtige uitsig wat onmiddellik 'n gevoel van rus en ontspanning skep. Die eenheid is volledig toegerus met alles wat nodig is vir 'n naweekwegbreek, en selfs vir 'n langer vakansie. Die huis, sowel as die omliggende terrein, was skoon, netjies en baie goed onderhou. Die personeel was besonder vriendelik, professioneel en hulpvaardig. Hulle het voortdurend uit hul pad gegaan om te help en niks was ooit te veel moeite nie. 'n Groot bonus vir ons was dat Udolpho troeteldiervriendelik is (op vooraf reëling). Ons drie honde het die naweek absoluut geniet; waarskynlik selfs meer as ons! Daar is wel 'n paar klein punte wat verbeter kan word. Die huisies is effens gedateerd en kan hier en daar onderhoud gebruik, maar niks wat die gerief of genieting van die verblyf beïnvloed nie. Die winkel op die terrein is ook baie beperk toegerus, daarom sal ek aanbeveel dat besoekers vooraf voorsiening maak of inkopies in Parys doen vir basiese benodigdhede. Wat hierdie verblyf egter werklik uitsonderlik maak, is die mense. Een van ons honde is blind en het per ongeluk in die vinnig vloeiende rivier beland sonder dat ons dit onmiddellik agtergekom het. Twee personeellede het onmiddellik gehelp om na hom te soek. Die seuns het haar uiteindelik ongeveer 200 meter stroomaf opgespoor, waarna een van hulle sonder enige huiwering in die ysige rivier gespring het om haar te red. Sonder hul vinnige optrede en bereidwilligheid om te help, sou my hond waarskynlik verdrink het. Woorde kan nie ons dankbaarheid beskryf nie. Hulle sal altyd 'n spesiale plek in ons harte hê. Baie dankie aan die hele Udolpho-span vir 'n onvergeetlike naweek. Ons sien uit daarna om weer terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magda D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2026

Sal weer daar draai. Was rustig en het alles wat ons nodig gehad het. Sal weer soontoe gaan. Het laat ingekom en baie vroeg weer uitgegaan, so kon nie alles ervaar nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja Karin F
Kort verblyf
4.4
Apr 2026

Miskien die huisie bietjie opgradeer. Bietjie oud binne. Dit was lekker rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louize B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2026

Ons het die huisie net vir slaap plek gebruik. Ons naweek oor die algemeen was lekker, die huisie waar ons geslaap het was wel skoon, maar baie oud afgeleef, en basies, en party plekke kort regtig aandag, en opgraderings, die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Francois K
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mei 2026

Die verblyf was baie lekker gewees. Die verblyf was baie lekker gewees. Ons het tuis gegaan in eenheid 7 (Harlekyn). Die krane in die badkamer kort net bietjie aandag. Sal baie graag weer wil teruggaan vir 'n langer verblyf (en sommer al die kinders en kleinkinders saamneem). Ons inkloktyd was 14:00 gewees, maar aangesien ons by 'n troue moes wees, het hulle ons toegelaat om vroeër in te boek, om sodoende daar te kon aantrek. Wat baie gaaf was.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 336
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 336
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 336
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the S1052, Udolpho Farm, Parys, 9858, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 159 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZkC9BoqcJIAm8afEstJMka0EH67BfwjjPvZ4NnDmGPDcvujNWg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R336 per nag (plek vir 2) 160 5 1 5 Off the S1052 Udolpho Farm 9858 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.863308004076 27.488771805932
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang