Pick your preferred language

English

Afrikaans

+57
Gastehuis in Oosterville

Falcon Guesthouse

  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13A Du Toit Street, Upington, 8801, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Falcon Guesthouse is in die rustige woonbuurt Oosterville in Upington, oorkant die Medi Clinic en naby die Kalahari Mall, asook 'n laer- en hoërskool. Die nabyheid aan die middestad maak dit ideaal vir sakereisigers, sowel as diegene wat rus soek.

Upington se vrugbare streek, gevoed deur die Oranjerivier, is bekend vir sy wingerde en boorde en bied watersport in die somer. Die winters en rustige omgewing maak dit ook 'n gewilde buiteseisoenbestemming.

Falcon Guesthouse beskik oor 4 kamers. Twee kamers het 2 driekwartbeddens, 1 kamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het lugversorging wat gedeel word en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, ekstra komberse, haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en vinnige WiFi. Die kamers beskik oor slim-TV's wat toegang tot YouTube, Netflix, Disney+ en ander platforms bied.

Gaste het toegang tot gratis, privaat parkeerplek. Ontbyt en 'n lughawependeldiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die gastehuis het 'n privaat swembad en Lapas.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bianka V
Gesin met tieners
5.0
Kan nie wag om weer te gaan nie. Dis 'n wonderlike plek. So mooi, pragtige kamers en die personeel is almal so wonderlik. Jy gaan uitmis as jy nie daa...
Sien meer
Des 2025
Christiaan W
Besigheidsreis
5.0
Te kort. Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar bly.
Feb 2025
Gerhard P
Gesin met klein kinders
5.0
Hulle sien definitief weer as ek in Upington moet bly. Baie netjiese plek en rustige ligging.
Jan 2025
Louise S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Heerlik gebly. Pragtige plek. Goed ingerig. Baie lekker gebly.
Sep 2024
Ebbie V
5.0
Gerieflik. Oulike plekkie, geleë in 'n veilige omgewing. Sal definitief aanbeveel vir ander.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 13A Du Toit Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Falcon Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13A Du Toit Street, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39e920209929f9e9df5c7c6dca20ee429f631281357a3342f1b9dfa3b001ccd85f67618555e1fce5494e3453b875598014f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 13A Du Toit Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.440096626574 21.268178589619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang