4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 4 Tyger Falls Boulevard, Tyger Waterfront, Bellville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Falcon Crest is in die Tyger Waterfront naby die Tygervallei Winkelsentrum, Virgin Active en die hoofkantore van verskeie groot maatskappye. Kort- of langtermynverblyf is beskikbaar en die eenheid is veral geskik vir sakereisigers en toeriste.
Die woonstel bied 'n uitsig oor die meer en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en maak van 'n aparte badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak gebruik.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, 'n wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die leefarea het 'n rusbank, 2 stoele, 'n slim-TV met WiFi en Netflix en lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele.
Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer. Veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is by die prys ingesluit.
Die Tyger Waterfront bestaan uit eksklusiewe, kommersiële en residensiële eiendom. Die ontwikkeling is sentraal in Kaapstad, naby strande, die Wynlande en net 1 km vanaf die N1.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 Tyger Falls Boulevard, Tyger Waterfront, Bellville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Falcon Crest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Tyger Falls Boulevard, Tyger Waterfront, Bellville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang