Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Tygervallei

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Tygervallei van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Tygervallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tygervallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tygervallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tygervalley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tygervallei Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Tygervallei

Tyger Waterfront Luuks en Sentraal is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die gewilde waterfront-kompleks Tyger Falls in Durbanville. Die area spog met uitstekende restaurante, winkelsentrums en 'n wêreldklas-wyn...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Tygervallei

The Cliffs 305 is 'n snoesige, moderne selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks by die Tyger Waterfront in Bellville. Die woonstel bied 'n rustige uitsig oor die waterfront en verskeie restaurante kan maklik bereik ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tygervallei

Tyger Waterfront Penthouse is in Bellville geleë en is 'n luukse selfsorg-dubbelverdiepingdakwoonstel wat volledig toegerus is. Dié woonstel kan vir 'n kort- of langtermynverblyf gehuur word en is geskik vir saker...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Tygervallei

Luxury Apartment - Tyger Waterfront bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel in die Tyger Waterfront in Tygervallei. Dié woonstel het 'n uitsig oor die water en is ideaal v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bellville, Tygervallei

Gaste by die Town Lodge Bellville kan verwag om visueel bederf te word, met kamers wat 'n uitsig oor die sprankelende swembad of oor die Tygerbergvallei het. Die hotel is ideaal geleë naby baie geriewe en het 'n re...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Tygervallei

The Cliffs 105 is ’n gerieflike selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Bellville en is die ideale basis vir ’n reisiger, paartjie of ’n klein gesin wat met vakansie is. Die woonstel bied ’n uitsig oor die meer en ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tygervallei

The Falls is 'n selfsorg-eenheid in die Tyger Waterfront in Bellville, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is lekker naby die winkelsentrums, soos Tygervallei-winkelsentrum, t...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Tygervallei

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

Sontyger Guesthouse is sentraal geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met maklike toegang tot die N1. Die gastehuis is stapafstand van die Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Velodrome en Virgin Active Gi...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Ridgeworth, Wes-Kaap

MonCherie is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ridgeworth, Durbanville. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die verskeie besienswaardighede en geriewe in die Noordelike Voorstede van Kaa...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ridgeworth, Wes-Kaap

Charl & Elizabeth is 'n knus semiselfsorg-eenheid vir 2 gaste in Bellville en dis net 900 m vanaf die Tygervallei Winkelsentrum. Die oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis en dit het 'n privaat in...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

DCS Self-Catering is 'n ruim woonstel met moderne afwerkings wat in Durbanville geleë is, net 300 m vanaf Tygervallei Winkelsentrum. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is naby a...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Posto al Sole is in Ridgeworth, Belville. Verblyf is beskikbaar in 3 oopplan-selfsorgeenhede. Die eienaar bly op dieselfde perseel. IL Bacio het slaapplek vir 3 gaste en IL Mare en IL Sole het elk slaapplek vir 2 ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgemoed, Wes-Kaap

Leonora @ Welgemoed Manor is 'n eksklusiewe gastehuis in Welgemoed in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die gashere verwelkom gaste by lieflike verblyf in hul stil huis in 'n blaarryke tuin. Geniet die atmosfeer va...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eikenbosch, Wes-Kaap

Broadway Tygervalley het 5 slaapkamers en bied komplimentêre ontbyt. Dit is net 5 minute vanaf Tygervallei Winkelsentrum af en ook net 5 minute vanaf die Velodrome en Bellville Atletiekstadion wat bekend is vir die...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Serengeti Self-catering Apartments is in die veilige Serengeti-kompleks in Belville, Kaapstad. Die kompleks is ongeveer 5 minute se stap vanaf die Tygervallei-winkelsentrum en ongeveer 5 minute se ry vanaf die Velod...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Tygervallei akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za