6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Melkhout Street, Tergniet, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Familiehuisie bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis in Tergniet, Groot-Brakrivier, en is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die strand.
Die eiendom is geskik vir 6 gaste en bied 3 slaapkamers en 2 badkamers, sowel as 'n aparte gastetoilet. Twee slaapkamers het dubbelbeddens, en een slaapkamer het twee enkelbeddens – een van die enkelbeddens is 'n uittrekbed. Een slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort en wasbak, met die toilet apart geleë. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke bring.
Die leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer en eetarea is oopplan en bied gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Daarbenewens is daar 'n braaikamer met ekstra sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkering op die perseel en buitebraaigeriewe in die beskutte binnehof is ook beskikbaar. 'n Motorhuis is nie beskikbaar nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Agnes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12 Melkhout Street, Tergniet, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Familiehuisie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Melkhout Street, Tergniet, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang