Familie Huis op Wynplaas
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 13 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Die ontbytrestaurant is 50 meter verder in dieselfde landgoed
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Geen harde of luide musiek word na 20:00 toegelaat nie.
Geen motorfietse/speelgoed op die eiendom nie.
Geen gemotoriseerde vaartuie op die dam nie (tensy elektries).
2 Troeteldiere word toegelaat, maar nie op rusbanke binne of buite nie.
Die eiendom is bedoel vir die gaste soos per bespreking.
Bykomende gaste is welkom, maar moet in hul eie verblyf slaap.
Geen groepbyeenkomste en partytjies word toegelaat nie, en die eiendom is uitsluitlik bedoel vir gesinstyd.
Deposito's sal na inspeksie terugbetaal word, spesifiek vir dierepels op die rusbanke.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 12 persone
6 volwassenes, 6 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 1950 B Winterhoek Road, Ruimte Farm Portion 4, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang