+42
Selfsorg in Middelburg

Family Guest House

  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 39 Murray Street North, Middelburg, 5900, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Family Guest House is in Middelburg in die Oos-Kaap en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Verblyf word in 'n drieslaapkamerhoofhuis, die oornagkamer of 'n selfsorgwoonstel aangebied.

Elke slaapkamer in die hoofhuis het 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer is apart en het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Dit het ook 'n aparte opwaskamer met wasgeriewe. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en die eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste.

Daar is lieflike braaigeriewe en 'n swembad.

Die oornagkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n yskas en 'n mikrogolfoond.

Die woonstel het 2 driekwartbeddens en die badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Christel C
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Goeie waarde vir geld. Bed baie hard. Vriendelike gasheer en gasvrou.
Jul 2026
Lilian D
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, warm and peaceful. It was just an overnight stay and it was good. The host was very friendly and saw to all our needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Debra B
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant, helpful owner and staff. Very pleasant stay. Room and bathroom clean and spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Andreas M
Saam met vriende
5.0
Dit was stil en gerieflik. Alles was netjies. Kon lekker braai en swem na die dag. Dit was stil en gerieflik. Alles in orde.
Feb 2026
Peter K
5.0
Gasvrou tops. Huis goed toegerus, DStv, lala met braai, swembad, veilig en stil. Baie beslis. Alles het aan die beskrywing voldoen. Beslis waarde vir ...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 39 Murray Street North, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Family Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

39 Murray Street North, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzRj0EinOl330rB2wIJCR0Vp6oYa5watowsBFG7LFvk5mnIkSYx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 39 Murray Street North Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.489247617219 25.005716629144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang