Middelburg Akkommodasie by Family Guest House | LekkeSlaap
+17

Family Guest House

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat-Noord 39, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Family Guest House bied gehalteverblyf vir 'n familie of 'n groep vriende in Middelburg, Oos-Kaap. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Al die kamers het 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer is apart en het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n aparte waskamer met opwasgeriewe.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die huis spog met lieflike braaigeriewe en 'n swembad.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Family Guest House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Family Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Murraystraat-Noord 39, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Family Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat-Noord 39, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzRj0EinOl330rB2wIJCR0Vp6oYa5watowsBFG7LFvk5mnIkSYx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 39 Murray Street North Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.489247617219 25.005716629144
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za