Far Away Place - Dashy Cottage
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Currys Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Far Away Place - Dashy Cottage is 'n selfsorg-onderneming in die hartjie van die idilliese Midlands Meander en bied 'n uitsig oor die Karkloofvallei. Die damme op die eiendom is ideaal vir forelvisvang.
Die verblyf word aangebied in 3 aparte selfsorgkothuise. Die kothuise is 80 tot 300 m van die eienaars se hoofhuis af en is privaat, danksy 'n paar bome en tuinstruike tussen die hoofhuis en die kothuise. Nguni-kothuis is 300 m van ons hoofhuis af en is ons mees privaat eenheid. Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, stoofplaat, mikrogolfoond, ketel, Nespresso-masjien en broodrooster, sowel as 'n sitkamer met 'n Samsung Smart TV met Netflix en 'n kaggel. Beperkte LTE Wi-Fi is beskikbaar.
Die gashere is albei ywerige bergfietsryers en gee graag advies oor sommige van die bergfietsroetes in die aangrensende woud. Die kothuise is 5.4 km van Terbodore Coffee Roasters op Old Currys Post Road en 16.2 km van Nottingham Road af geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Old Currys Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Far Away Place - Dashy Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Currys Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang