Midlands Meander Akkommodasie by Far Away Place | LekkeSlaap
+81

Far Away Place

Dashy Cottage
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dashy-kothuis het slaapplek vir 5 en beskik oor 2 kamers, 1 badkamer met ’n stort, toilet en wasbak, en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het ’n dubbel- en enkelbed. Die beddens het 100% perkallinne. Die kombuis is toegerus met ’n gasstoof, yskas-vrieskas, konveksie-mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n toonbank met stoele. Die sitarea het ’n gemaklike sitkamerstel en ’n platskerm-TV met Netflix. DStv en satellietkanale is nie beskikbaar nie, maar gaste kan enige toestelle aan die TV koppel. Die leefarea lei na ’n stoep met ’n etenstafel vir 4. Gaste kan die uitsig bewonder en daar is ook 2 damme op die perseel waar gaste kan visvang en swem.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Gaste kan die instansie laat weet as hulle iets dringend nodig het voordat hulle arriveer - hulle sal hulle bes doen om jou versoek na te kom. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word. Maksimum 2 honde. Honde word nie op die rusbanke of beddens toegelaat nie, tensy gaste hul eie komberse bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nguni Cottage
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Nuguni-kothuis bied ’n lieflike uitsig oor die Karkloofvallei en velde tot by die woud. Dié kothuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 kamers en ’n solderkamer. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede kamer is op die boonste verdieping en het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-toilet. Die solderkamer het ook ’n koningingrootte-bed. Die beddens het 100% katoenlinne. Die kothuis het ook ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is toegerus met ’n yskas, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en toonbank met stoele. Die sitarea het ’n kaggel en ’n platskerm-TV met Netflix.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Gaste kan die instansie laat weet as hulle iets dringend nodig het voordat hulle arriveer - hulle sal hulle bes doen om jou versoek na te kom. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word. Maksimum 2 honde. Honde word nie op die rusbanke of beddens toegelaat nie, tensy gaste hul eie komberse bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Currys Post-weg, Whinstone Landgoed, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ce0e89a752e20903df5c40b3b27d68d704f10858c51277797687afb20a010ba28f0eded1ffa7dc2622d65430026af148143?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Old Currys Post Road Whinstone Estate 3295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -29.323776230424 30.118841288361
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za