Midlands Meander Akkommodasie by Far Away Place | LekkeSlaap
+81

Far Away Place

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Far Away Place
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jacques N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N
Besigheidsreis

Very nice in beautiful surroundings.

I would recommend this place to anyone traveling in this area.

Sharmane M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmane M
Gesin met tieners

Baie mooi en cosy plekkie!

Baie dankie vir alles en julle vriendelike ontvangs met ons aankoms by julle plek. Dankie dat julle uit julle pad gegaan het om ons te help toe die gas klaar was en dat ons, sonder ekstra kostes, 'n ekstra person kon laat oorslaap. Ons het baie lekker gekuier, die plek het 'n pragtige uitsig. Julle sien ons beslis weer!

Far Away Place's terugvoer

Baie, Baie dankie vir die wonderlike resensie.

Mark, Lee en die honde.

Far Away Place
Liezel F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol, lieflik, gerieflik en ontspannend.

Baie smaakvol ingerig. Vriendelike warm ontvangs deur eienaars. Lieflike uitsig. Eenheid beskik oor als wat nodig is vir 'n lekker kuier en ontspan.

Jacolene B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful!

This is such a stunning stunning place. Wow! Wow! Wow! We enjoyed our stay so much! Friendly reception and such a beautiful place!

Nicola M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief die beste waarde vir geld.

Dit was die beste waarde vir geld wat ek nog by 'n blyplek gekry het. Vriendelike mense, baie mooi uitsig en baie gemaklik.

Karen V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Pragtige uitsigte en puik diens. Vriendelike honde wat bereid is om staptoere te lei en die bed warm te hou as hulle toegelaat word.

Far Away Place's terugvoer

Baie dankie vir julle ongelooflike herkenning van Far Away Place.

Die honde stuur groete.

Far Away Place
Robert S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel op aarde.

Wonderlike naweek gehad. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons hondekinders het so lekker met al die ander hondemaatjies gespeel. Sal graag weer gaan.

Far Away Place's terugvoer

Hello Robert,

Thank you so much for your kind review and all our stars! We love that you found A Far Away Place as special as we do and we look forward to seeing you all again soon!

Best wishes from Mark, Lee and the Hounds.

Far Away Place
Nadine G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine G
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige en veilige atmosfeer.

Mark is ‘n uitstekende gasheer. Die plaasatmosfeer is heerlik en ons het lekker gerus na 'n dag van ver ry. Kinders het die vreeslik geniet.

Far Away Place's terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike resensie. Ons hou net daarvan om te hoor hoe baie ons gaste hou van die moeite wat ons maak om ons pragtige plek in die Midlands te deel.

Far Away Place
Adolf M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en hoogs aanbeveelbaar met alles wat jy nodig het.

Wat 'n awesome plek, uiters vriendelike eienaar, definitief alles wat jy nodig het. Hoogs aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome and highly recommended everything you would need.

What a awesome place, extremely friendly owner, definitely everything you would need away from home. I would highly recommend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Far Away Place's terugvoer

Adolf, your review really touched me after my last minute rush to get the cottage ready for you on time. I am so happy you both loved your stay at A Far Away Place so much and we really do look forward to welcoming you back again soon.
Best wishes from Mark, Lee and the Hounds.

Far Away Place
Shannon K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon K
Gesin met tieners

Stukkie hemel!

Stukkie hemel vir 4 dae! Heerlik gebly, skoon, netjies! Gasvryheid en ontvangs was awesome! Die hondekids love hulle! Sal vir seker die plekkie aanbeveel! Mark, Lee en woefkids dankie dankie vir alles!

Far Away Place's terugvoer

Hey Shannon,

Baie dankie vir jou wonderlike resensie - ons het gewag vir een van die lekkende gaste om ons te sien en ons is baie bly wat u gedoen het.

Sien jou weer binnekort.

Far Away Place
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Currys Post-weg, Whinstone Landgoed, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ce0e89a752e20903df5c40b3b27d68d704f10858c51277797687afb20a010ba28f0eded1ffa7dc2622d65430026af148143?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Old Currys Post Road Whinstone Estate 3295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -29.323776230424 30.118841288361
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za