+17
Selfsorg in Sedgefield

Farm House @ Ashwini Retreat

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Lake Avenue, Hoogekraal, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Farm House @ Ashwini Retreat skuil op 'n skilderagtige plaas tussen Sedgefield se pragtige landskappe van woude en riviere. Hierdie verblyf bied 'n rustige ontsnapping waar gaste die natuurskoon kan geniet.

Dié plaashuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n lieflike eetarea en die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en spog met 'n binnebraai. Daar is ook 'n kaggel en 'n swembad.

Hiér kan gaste 'n interaksie met perde en ander plaasdiere geniet, 'n kruietuin verken en 'n verskeidenheid voëlspesies waarneem, asook die geluide van visarende en uile geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lake Avenue, Hoogekraal, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Lake Avenue, Hoogekraal, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13dbb8d18266defd84002171e93b1cd8875e47c36f2014e5b9456df557fbb31350d4d15749d1e3be3230c6440104ef2a676a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Lake Avenue Hoogekraal 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975996238542 22.776693606521
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang