Pick your preferred language

English

Afrikaans

+48
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Valuta, R26, 28.4 km from Ficksburg, 9730, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Farm Valuta bied selfsorgverblyf op 'n werkende groenteplaas in die skilderagtige Oos-Vrystaat tussen Fouriesburg en Ficksburg.

Hierdie verblyf sluit die hoofsandsteenplaashuis sowel as 'n bylaewoonstel in. Die hoofhuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die vierde kamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Basiese toiletware word voorsien vir jou gerief. Alle linne, ekstra komberse en handdoeke word voorsien. Gedurende die wintermaande is elektriese komberse ook beskikbaar vir ekstra gerief. 'n Bababed is ook beskikbaar in Kamer 2 vir jou gerief.

Daar is 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-eetarea waar almal hul maaltye saam kan geniet en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. DStv is op versoek beskikbaar. Die verblyf bied gratis WiFi.

Die aanhangsel het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word indien nodig, en 'n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet.

Linne, handdoeke en ekstra komberse word voorsien. Daar is ook 'n elektriese kombers vir die wintermaande. Daar is ook 'n ketel, 'n broodrooster, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Tee, koffie, melk en beskuit word ook aan gaste verskaf.

Hierdie instansie voorsien ook die nodige braai en breekware indien die gas wil braai. Die verblyf het 'n kragopwekker vir beurtkragtye.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Valuta, R26, 28.4 km from Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Farm Valuta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Valuta, R26, 28.4 km from Ficksburg, 9730, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaaf4d8ca2e8dc125e5a9b45db96adc1e49adf7d219c4bed341ac5e7541f6f4b4764a2c563ea96457eeee994054d9c22b048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Valuta R26 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.751896403317 28.054445521471
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang