Fellowship
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Waddel Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fellowship is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in L'Agulhas. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat 'n vakansie naby die kus wil hê.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnebraai. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n aangelegde grasperk met 'n see-uitsig in die verte. Daar is genoeg parkeerplek op die perseel en die huis is net 7 km vanaf Stuisbaai se hoofstrand en 1 km vanaf L'Agulhas se vuurtoring.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Waddel Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Waddel Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang