Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (48)
B&Bs (4)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van L'Agulhas

4.7 / 5  
volgens 126 resensies
Lees regte resensies van L'Agulhas van 126 geverifieerde gaste.
Indien jy L'Agulhas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in L'Agulhas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van L'Agulhas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as L'Agulhas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

L'Agulhas Akkommodasie

48 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in L'Agulhas

12 on Golf is 'n lieflike selfsorg-eenheid in L'Agulhas. Die eenheid vorm die grondvloer van die eienaar se privaat woning, maar dit het sy eie aparte en privaat ingang. Die huis spog met 'n pragtige uitsig oor die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas

Pa Nanna's Place is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat onder die eienaar se huis in die kusdorpie L'Agulhas in die Wes-Kaap geleë is. Die woonstel het 'n privaat ingang en see-uitsigte binne en buite die eenheid. Voo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Agulhas, L'Agulhas

Happiness is 'n selfsorgvakansiehuis in Agulhas. Die huis kan 6 gaste akkommodeer en bied 'n rustige wegbreek van die stadslewe. Die oopplan-leefarea het 'n binnebraai. Die huis het 2 slaapkamers en 3 badkamers. Di...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Agulhas, L'Agulhas

Redsky Self-Catering is in Agulhas geleë, naby die mees Suidelike punt in Afrika, en bied gehalte-vakansieverblyf aan gaste. Dit is binne loopafstand van winkels, restaurante en die strand. Dié huis beskik oor 2 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Agulhas, L'Agulhas

Hierdie bekoorlike, afgewitte kothuise, met 'n speelse gevoel, is geleë in Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Dit is ook die plek waar die Indiese- en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet. Ons het 3 selfsor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas

Finisterre is in L'Agulhas en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 2 woonstelle in 'n tripelv...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in L'Agulhas

Die gastehuis is slegs 2 minute se stap van die see af. 'n Heerlike Suid-Afrikaanse ontbyt word bedien in ons ruim ontbytkamer, en ons maak voorsiening vir diabete, vegetariërs en vegans. Daar is ’n kombuis op d...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Struisbaai, L'Agulhas

Bloublasie Struisbaai is 'n ruim selfsorgwoonstel met 'n oopplan-uitleg in 'n rustige en stil deel van Struisbaai wat slaapplek aan 4 gaste bied. Daar is 15 trappe wat na die oopplan-woonstel lei en is dus ongelukk...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in L'Agulhas

Kani Traki Beach Cottage is in L'Aghulas naby die mees suidelike kusdorpie in Afrika. Die kothuis is sowat 50 m vanaf die see en daar is 'n paadjie wat jou verby die vuurtoring na die mees suidelike punt in Afrika n...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Agulhas, L'Agulhas

The Gift is 'n sonderlinge, volledig ingerigte privaat tuinkothuis met gemaklike beddens en wit linne. The Gift is 'n stukkie hemel naby die see en by 'n nasionale park in Agulhas geleë. Gaste kan van die wasdie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die L'Agulhas akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Agulhas blad indien jy na meer Agulhas akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za