Fermata

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sarina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Johan baie vriendelik en het ons verwelkom. Rustige, veilige omgewing. Verblyf baie geniet. Wooneenheid is skoon en netjies, en alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie, Sarina, waardeer jou terugvoer. Johan

Jacques K
1 nag
5.0
Nov 2025

Puik! Was so beïndruk met my blyplek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie, Jacques. Ek vertrou ook saam met jou dat jou uitslae goed sal wees. Johan

Buhle N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

5 star stay! Lovely stay, lovely host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Thank you, Buhle, so glad the two of you had a great run during the race. Johan

Jorina S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Hartlike gasheer, ekstra moeite gedoen, lekker stil en rustig. Vir ons doel was die verblyf puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Dankie Jorina, ek vertrou jou kinders het goed gedoen met hulle eksamens. Johan

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing. Ons is vriendelik ontvang deur ons gasheer en het die ruim kamer en fasiliteite baie gerieflik en voldoende gevind. Daar is veilige parkering vir 'n motor en die omgewing is baie stil en rustig, tog naby genoeg aan winkels en besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie, Frans, vir jou terugvoer asook die ekstra inligting. Johan

Kate N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Great! Fermata was excellent — easy to find and conveniently located. Johan was very responsive on WhatsApp, and the place was spotless, well-organised, and equipped with everything you could possibly need. Thanks so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Thank you, so glad your daughter enjoyed her dance. Johan

Magteld P
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Just what we needed. Our stay was very nice, neat and calming. Beautiful surroundings - the mountain, plants, clean streets. Shops close by for the necessities in case.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie Magteld, so bly dat julle die kuier in die Wes-Kaap geniet het. Johan

Mariska P
1 nag
5.0
Sep 2025

Net een aand oornag, maar sal weer hier bespreek in die toekoms. Goeie waarde vir geld. Sal weer hier bespreek. Dankie vir die vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie, Mariska - sien uit daarna om julle dalk weer te sien. Johan

Attie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goeie waarde vir geld. Baie netjies en veilig. Alles beskikbaar wat ons nodig gehad het. Baie vriendelik ontvang en gasheer baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie - ons waardeer jou terugvoer! Johan

Claret W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Dit was 'n wonderlike ervaring. Alles was tip top en ons sal vir seker terug wees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie! Waardeer jou terugvoer. Dankbaar saam met julle dat al die ryery met die dogters se sport goed afgeloop het. Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Cynaroides Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae236816585b74c7bea1c248bb6280391ef08e1edfc94ef037cb5816676fafc549303aa05b98bbda7fd60f569856fdfe59bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 77 5 1 5 18 Cynaroides Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965855262317 18.853906462964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang