+37
Selfsorg in Keetmanshoop

Fest Self-catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Trudie B
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Vrede. Absolutely! Home away from home. Baie mooi plek, netjies en veilig. Sal definitief weer daar gaan bly en dit ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noesie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Uitstekend. Warm en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Lekker oornag verblyf met self-sorg kombuisie en braaiplek. Heerlike verblyf met alles wat nodig was. Lekker braaiplek en vriendelike ontvangs. Gerieflike ligging vir besoek aan hierdie area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

The place was comfortable and they have great hospitality. The place was comfortable, and they have great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Van Zyl D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Netjies en gerieflik. Vriendelike ontvangs; netjiese en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2026

Dit is 'n ideale oornaggerief. Die ideale oornaggerief.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Excellent stopover in Keetmanshoop. Fest was lovely. Very quirky decor with a real homely feel. Christelle was so helpful when we arrived quite late and needed dinner. The only thing I would suggest would be a toaster.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2026

Skoon, ruim en bekostigbaar! Baie skoon en ruim plek met alles wat 'n mens benodig. En bekostigbaar daarby!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanet S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2026

Lekker saam met vriende gekuier. Daar was 'n lekker braai en lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2026

Adequate stopover. Very friendly reception, enough rusks and milk, thank you! One room had a food smell and the other room's sliding door was faulty and caused some difficulties.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Wheeler Street, Keetmanshoop, Karas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc460579f31e563612c203558dfe590558569e6af5083404595ca2c8b5f35ce8725cc3398c2516f115b02072e28a27e5e985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 7 Wheeler Street Keetmanshoop Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.583432888901 18.135213566709
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang