Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fest Self-catering Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Fest Self-catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wanda F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda F

Na 'n lang warm reis was dit heerlik om in 'n koel, skoon plek in te stap!

Ongelooflik vriendelike diens! Baie behulpsaam en alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F
Enkelreisiger

Idale plek om te oornag as jy verder noord of suid gaan.

Een van daai plekke as jy oornag verblyf soek, moenie dink nie, bespreek net. Dankie. Alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie, Francois!

Fest Self-catering Accommodation
Adri B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly, dankie Christelle!

Ons het heerlik gebly. Plek was baie netjies en skoon. Baie dankie vir jul gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S

Netjiese en gerieflike verblyf teen 'n billike prys.

Goed ingerig, netjies en skoon met lugreëling. Ons is vriendelik ontvang. Nie te ver van die hoofpad en naby die middedorp. WiFi was goed. Aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is al ons 4 of 5de keer. Sal beslis aanbeveel.

Bly altyd lekker. Sal beslis weer verbykom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat.

Brilliant place to stay over in Keetmanshoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies en skoon.

Akkommodasie was skoon en netjies met 'n vriendelike en hulpvaardige aankoms. Het veilige parkering onderdak gehad vir ons kar. Sal definitief kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D
Gesin met tieners

Bekostigbare kwaliteit plekkie met beerlike stoepie en braaiplek.

Pragtige plekkie! Baie dankie, ons het heerlik gekuier en alles was perfek gewees. Ekstra bonus was die heerlike reënbui met ons aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletha K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletha K
Gesin met tieners

Awesome en skoon.

Vriendelike diens. Mens voel welkom van die begin af. Kamers is baie skoon en die pluspunt is die DSTV-pakket. Awesome mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie Aletha, vir jou terugvoering. Vrede en vreugde vir die res van die jaar!

Fest Self-catering Accommodation
Herman S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker geslaap, dankie.

Ons het lekker gebly. Alles is netjies en skoon, en die mense was baie gasvry. Sal weer daar gaan slaap in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floors P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floors P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het werklik aangenaam daar gebly.

Baie netjies. Aangename ontvangs. Plek is veilig, netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardt S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt S
Besigheidsreis

Uiters gerieflike en gemaklike akkommodasie.

Baie goed toegerus met meubels, toebehore, koffie, suiker, ens.. Vriendelike diens, baie skoon, ruim, perfekte oorblyplek in Keetmanshoop. Onverbeterlike selfhelp-akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Besigheidsreis

Baie aangename plekkie, skoon en netjies met 'n ongelooflike gasvrou.

Ruim eenheid met 'n buitebraai. Alles wat 'n mens nodig het na 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stop over after a long trip!

Would without a doubt recommend this place to stay. Super friendly people and self-catering rooms are spotless and so comfortable with all your basic facilities for a really pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Lee, thank you for the beautiful review, I am glad that you enjoyed your stay with us.

Keep well

Fest Self-catering Accommodation
Edward L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Edward, baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly jy het 'n goeie ervaring by ons gehad.

Fest Self-catering Accommodation
Marnel K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel K
Gesin met klein kinders

Pragtig, mooi en netjies.

Diens was uit die boonste rakke. Vriendelike mense. Die plek is geskik vir oornag sowel as vir langer verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Goeie dag Marnell, baie dankie vir jou terugvoering, dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en dat julle 'n goeie ervaring gehad het.

Groete
Christelle

Fest Self-catering Accommodation
Coenraad D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Coenraad D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gawe gasvrou, maar baie in die kombuis laat veel te wense oor.

Geen vatlappe, geen braaitang. Braaivleisrooster uiters vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Goeie dag Coenraad, dit was aangenaam om julle te kon ontvang by ons. Dankie vir jou terugvoering, ek sal definitief werk maak van die goed wat nie in plek was nie.

Groete
Christelle

Fest Self-catering Accommodation
Johannes L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, veilige oorslaap.

Baie netjies en gerieflik. Als is baie skoon en die ontvangs was baie goed. Dankie vir u vriendelikheid. Ons kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie Johannes vir julle terugvoering, dit is altyd goed om te hoor as julle verblyf volgens julle verwagtinge was. Hoop om weer te sien in die toekoms. Groete. Christelle

Fest Self-catering Accommodation
Johan N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en lekker.

Sal die plek aanbeveel vir ander reisigers ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie Johan, dit was 'n voorreg om jul te kon ontmoet. Ons is bly julle het n aangename ervaring gehad.

Fest Self-catering Accommodation
Henriehetti L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriehetti L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en heerlike verblyf.

Pluspunte is aircon en vol DSTV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, was goed om julle te ontmoet en is bly julle het 'n aangename ervaring by ons gehad.

Fest Self-catering Accommodation
Angie R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie R
Gesin met tieners

We had a quick over night stay and we had a good and comfortable stay.

We were welcomed by friendly staff and the owner was very accommodating and helpful. Everything was clean and in working order. Thank you very much to everyone at Fest Self-catering Accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heline B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heline B

Pragtige selfsorgplek.

Die eenheid waarin ons geslaap het was die gesinskamer. Die eenheid is pragtig en netjies, nie eens 'n merkie teen enige muur. Die kombuis het als in wat 'n mens kan nodig hê vir selfsorg. Hier sal mens heerlik bly vir 'n week. Ons het net vir een aand oorgeslaap en het 'n heerlike nagrus gehad. Die eienaar is ook fantasties in haar kommunikasie met ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Heline, is baie bly dat julle 'n goeie ervaring by ons gehad het.

Fest Self-catering Accommodation
Chris R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Netjiese akkommodasie.

Het ons oorslaap geniet en sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak en aan kennisse aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dit was wonderlik om julle twee te kon ontmoet.

Fest Self-catering Accommodation
Mariska F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Die eenheid was baie goed toegerus en ontvangs was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Mariska vir julle terugvoering, dit word opreg waardeer, dit is goed om te hoor dat ons gaste nie teleurgesteld is in wat hulle sien en ervaar nie.

Fest Self-catering Accommodation
Roderick J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelike ontvangs, fantastiese plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Roderick, dit was so goed om julle tweetjies te ontmoet en ontvang. Ons is ook bly dat julle 'n aangename ervaring by ons gehad het, hoop om weer erens in die toekoms te kan sien.

Fest Self-catering Accommodation
Paul E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebraai en goed geslaap.

Die aandag aan detail is merkbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Paul, ek waardeer en is bly dat julle , jul tydjie by ons geniet het en dit aan jul verwagtinge voldoen het.

Fest Self-catering Accommodation
Charmaine C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super hostess, fantastic accommodation.

Both the hostess and her husband were super helpful. The family room was above our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Charmaine, thank you for your review, we are so glad that you have a good experience while staying at Fest Self-catering!

Fest Self-catering Accommodation
Nelmari N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari N
Gesin met tieners

'n Oase op 'n lang reis.

Puik verblyf, puik prys, puik gastehuis. Beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Nelmari, baie dankie vir jou pragtige terugvoering dit word waardeer.
Wees veilig!

Fest Self-catering Accommodation
Pieter M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik sal beslis weer daar stop.

Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons op ons gemak te laat voel,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Pieter, baie dankie vir die terugvoering ek waardeer dit baie!
Wees veilig en groete

Fest Self-catering Accommodation
Peter S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met vriende

Clean, comfortable and friendly host and rooms contained every convenience.

I would recommend the establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie Peter vir jou resensie, ek waardeer dit en dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang en hoop om julle in die toekoms weer te ontmoet.

Fest Self-catering Accommodation
Talitha W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha W
Gesin met tieners

Skoon, gemaklik, aangenaam.

Redelik sentraal in Keetmanshoop, ideale oorblyplek. Miskien 'n bietjie knap vir 4 mense, maar groot genoeg vir 2. Goeie waarde vir geld. Silwerskoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Talitha, baie dankie vir jou terugvoering!

Fest Self-catering Accommodation
Ettienne K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf.

Baie vriendelike ontvangs. Dit is 'n baie netjiese, ruim en skoon plekkie. Alles wat mens nodig het. Dit is werklik rustige, bekostigbare en stylvolle verblyf. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Ettienne vir julle terugvoering , is bly as julle tevrede en gelukkig was.

Fest Self-catering Accommodation
Nadine V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Gesin met klein kinders

Perfekte plek om te oornag na 'n lang reis.

Sien sterre! Lekkerste plek van 5 oornagplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Nadine,
Ek is bly julle het dit geniet, en dankie vir die terugvoering, dan weet ek darem of ek op die regte pad is of nie dat ons gaste 'n aangename verblyf kan geniet.
Baie groete,
Christelle

Fest Self-catering Accommodation
Welmare R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welmare R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte self-catering van ons vakansie. Dis nou mense wat verstaan wat self-catering-gaste benodig.

Ons was baie tevrede met wat vir ons gegee is. Dit is werklik mense wat verstaan wat self-catering beteken. Enige tyd wat ek naby is, sal ek seker maak ek stop weer hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Welmari,
Baie dankie vir julle terugvoering, dit is altyd goed om te weet of 'n gas tevrede was met die verblyf en dit geniet het.
Tot 'n volgende keer!
Groete,
Christelle

Fest Self-catering Accommodation
Marietjie N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N
Gesin met tieners

Oase in die woestyn.

Wat 'n wonderlike verrassing was Fest Self-catering Accommodation nie. Baie vriendelike ontvangs. Dit is 'n baie netjiese, ruim en skoon plekkie. Ons het oornag en kon braai en daar was alles wat mens nodig het. Dit is werklik rustige, bekostigbare en stylvolle verblyf. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Rina vir jou terugvoering, ons is bly julle het dit geniet en hoop om in die toekoms mekaar weer te sien.
Groete,
Christelle

Fest Self-catering Accommodation
Cornelius V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies verblyf met alles wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly. Uitstekende kamers met als wat jy nodig het. Volle DStv pakket! Jy kry baie meer as wat jy voor betaal. Waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Basie, ek waardeer julle terugvoering.

Fest Self-catering Accommodation
Annalise S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, ruim en skoon.

Baie lekker gebly en veilig gevoel. Ruim woonstel en alles wat jy nodig het. Christelle was baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Annalise, was 'n plesier gewees om julle te kon ontvang!

Fest Self-catering Accommodation
Mari V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike Suid-Wes gasvryheid wat 'n huis op 'n ander dorp is.

Ek sal beslis elke keer hier gaan bly! Gasvry, vriendelik, pragtige setting en goed toegerus. 'n Moet blyplekkie vir elke reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Mari, dit was aangenaam om julle te kon ontmoet.

Fest Self-catering Accommodation
Lynette L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L
Gesin met tieners

Vars briesie.

Netjiese oornagverblyf. Vriendelike gasvrou. Goed toegeruste kombuis. Gesellige kuierplek op stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie, Lynette, dit was net so heerlik om julle te kon ontvang!

Fest Self-catering Accommodation
Anette J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette J
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf na lang pad.

Baie netjiese en mooi verblyf. Beslis ‘n goeie oornagstop op Keetmanshoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Anette vir die terugvoering, ek waardeer dit baie.

Fest Self-catering Accommodation
Gerrit S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, lieflike plek.

Baie lekker gebly, baie netjies, baie parkering, gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Fest Self-catering Accommodation
Letitea D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitea D
Gesin met klein kinders

Baie lekker, skoon en gerieflik.

Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martina V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles baie goed.

Alles baie goed, fraude baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you Martina,

Was lovely meeting you, enjoy your trip to Namibia!

Blessings
Christelle

Fest Self-catering Accommodation
Gudrun B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gudrun B

Dit was heerlik om in die netjiese lugverkoelde eenheid te ontspan na 'n lang dag op die pad.

Christelle van Fest het my dadelik Na bevestiging van ons bespreking per e-pos gekontak met die nodige besonderhede. Ons was baie beïndruk met die eerste bespreking dat ons besluit het om by ons terugkoms weer by Fest oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike verblyf.

Ek dink nie ons het al by 'n ander plek oorgeslaap wat netjieser was as Fest nie! Baie gerieflik ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place for a stop-over after a long drive on a very hot day!

We arrived on a very hot afternoon after a long drive. This was a great place to relax, watch DSTV, check emails and enjoy the air-conditioning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you Teresa, I'm glad that you relax and enjoy yourself, was nice meeting you guys!

Fest Self-catering Accommodation
Andre E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Saam met vriende

Baie netjies en vriendelike mense.

Baie netjies en skoon. Genoeg beddegoed en mense baie vriendelik, sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oortref alle verwagtinge.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Louis.

Fest Self-catering Accommodation
Daniel N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjies, goed toegerus.

Ook veilige parkering en lekker braaiplek. Goeie oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Besigheidsreis

Great value for money.

We arrived on a very hot afternoon 41C and the power was off - No fault at all on the guesthouse side as power utility was doing repairs. The room was still fairly cool inside. Unfortunately, almost all shops were closed due to this power issue so getting food etc was a mission. The accommodation is great and everything one needs for an overnight stay or even a few nights to discover Keetmans was there. Bed quality is excellent, well equipped kitchen. Will stay there again if in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Bennie, ons hoop julle het 'n beter ervaring in Keetmanshoop met 'n tweede besoek

Fest Self-catering Accommodation
Kobus Z - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Verrassende aangename ervaring.

Ons het net vinnig 'n plek gesoek om te oornag op ons reis na Suid-Afrika en het eers laat in die aand arriveer. Ons is egter baie gasvry verwelkom - ons kamer was baie netjies en silwerskoon en ons sal beslis weer van Fest gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie julle twee was heerlik om die avontuur lustige familie te kon ontmoet.

Fest Self-catering Accommodation
Gert V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Gerieflik, rustig, netjies, privaat, en veilig. Uitstekende waarde vir geld.

Ek en my suster het na 1 050 km se reis aan die einde van 'n lang dag in Keetmanshoop by Fest gearriveer, en was vriendelik deur Christelle verwelkom. Die verblyf was presies wat ons nodig gehad het. Die slaaparea en twee beddens was netjies, ruim en mooi ingerig, met lugreëling. Die badkamer en ruim stort met 'n regte deur was baie gerieflik, en die kombuisie het presies aan ons vereistes voldoen. Fest is in 'n rustige stil omgewing, met 'n ruim erf en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.

Fest Self-catering Accommodation
Elisma D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma D

Gerieflik.

Die verblyf was baie gerieflik. Dit was netjies en mense vriendelik. Sy was net nie daar om ons te ontvang toe ons aangekom het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer jou insette.

Fest Self-catering Accommodation
Marie L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marie L
Saam met vriende

Netjies.

Personeel was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Fest Self-catering Accommodation
Gerda-elize J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda-elize J

Vriendelike diens en baie skoon, mooi, netjies en gerieflike kamer.

Vriendelike diens en baie skoon, mooi, netjies en gerieflike kamer. Ons was laat a.g.v. 'n besige pad en is steeds baie vriendelik ontvang en gehelp ens. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Gerda-elize, dit was 'n plesier om julle te kon ontmoet.

Fest Self-catering Accommodation
Mariette M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

'n Mens kan sien dat die eienaar self betrokke is by die instandhouding van die eenhede. Alles is pragtig skoon en in werkende toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

Fest Self-catering Accommodation
Mary D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, comfortable and very neat and clean.

We had a lovely evening in Fest Self-catering Accommodation. It was a cold evening, but we were warm and cosy in this delightful cottage. An ideal stop-over on the way from Windhoek to Cape Town.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Warm, gemaklik en baie netjies en skoon.

Ons het 'n lieflike aand in Fest Self-catering Accommodation. Dit was 'n koue aand, maar ons was warm en snoesig in hierdie lieflike kothuis. Die ideale oornagplek op pad van Windhoek na Kaapstad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fest Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you very much always a pleasure in meeting new clients

Fest Self-catering Accommodation
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4764e56be76fd5a69bd3530b246082840bac6246ff2d69e89234313b69f70bd16f0a4e5260128ab2252694b2eb65ee56ed98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 7 Wheeler Street Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.583432888901 18.135213566709
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem