Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fest Self-catering Accommodation

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ideaal vir 'n paartjie of gesin van 4, en het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kamer het lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv. Die eenheid het 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n yskas-vrieskas, oondjie en mikrogolfoond. Tee, koffie en beskuit word voorsien. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat stoep met ingeboude braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in die eenheid.
Gaste mag nie later as 21:00 inklok nie. Asb. tref nodige reëlings.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie, en het 2 driekwartbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv. Die eenheid het 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n yskas-vrieskas, oond en mikrogolfoond. Tee, koffie en beskuit word voorsien. WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat patio met ingeboude braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in die eenheid.
Gaste mag nie later as 21:00 inklok nie. Asb. tref nodige reëlings.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3 met 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n enkelgas of 'n paartjie met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het lugversorging en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, tee, koffie en beskuit. WiFi en parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Rook is verbode in die eenheid.
Gaste mag nie later as 21:00 inklok nie. Asb. tref nodige reëlings.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4764e56be76fd5a69bd3530b246082840bac6246ff2d69e89234313b69f70bd16f0a4e5260128ab2252694b2eb65ee56ed98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 7 Wheeler Street Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.583432888901 18.135213566709
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem