Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 'n enkelgas of 'n paartjie, en beskik oor 2 driekwartbeddens, en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Die kamer het lugversorging en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, 'n mini-stoof en oond, en 'n mikrogolfoond. Tee, koffie en beskuit word voorsien. Wi-Fi internettoegang word voorsien. Buite is daar 'n privaat patio met ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Gaste mag nie later as 21:00 inklok nie. Asb. tref nodige reëlings.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin van 4, en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, met 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het lugversorging en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, oondjie en 'n mikrogolfoond. Tee, koffie en beskuit word voorsien. Gratis WiFi-toegang sowel as veilige parkeerplek is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat patio met ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Gaste mag nie later as 21:00 inklok nie. Asb. tref nodige reëlings.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 'n enkelgas of 'n paartjie, en beskik oor 2 driekwartbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kamer het lugversorging en 'n platskerm met volledige DSTV.
Hierdie eenheid het net 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en eetgerei in.
Tee, koffie en beskuit word voorsien. WiFi-toegang sowel as parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid het 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Gaste mag nie later as 21:00 inklok nie. Asb. tref nodige reëlings.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Wheeler Street, Keetmanshoop, Karas
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang