+34
Gastehuis in Colesberg

Figtree Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Lelane E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie mooi en netjies. Ons het lekker gerus voor ons laaste rit huis toe. Vreeslik lekker gebly en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Recommended for pet friendly accommodation. Beautiful cottage with space to have your dogs run around and be enclosed to not disturb others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dané D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Lovely stopover, peaceful and cozy. I stayed overnight at Figtree Guesthouse and found it lovely and comfortable. Even though it was just one night, everything felt peaceful and well cared for. I’d definitely recommend it for a restful stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joymina C
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Very pleasant. We had a very pleasant stay. The place was spotless, has safe parking and it's easily accessible from the N1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mohamed K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Comfortable and restful. The room was clean, neat and comfortable. One of the better accommodations in Colesburg. After a long day of travel, it provided a restful night's stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Baie netjies, gerieflik en veilig. Alles wat nodig is. Baie netjies, keurig en veilig. Die eenheid is pragtig en heerlik ruim en gerieflik met alles wat nodig is om heerlik te ontspan na 'n lang reis. Gasheer en personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie veilige parkering en lekker geslaap vir ons reis verder. Professionele vriendelike ontvangs en die fasiliteit is volledig uitgerus met alles wat nodig is vir 'n nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Lekker oornag plek met jou diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Okkie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aangenaam en bo alle verwagting. Dit het ons verwagting oortref. Die plekkie was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 304

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c9168c439fcb9e436aeafa0da7955e974b6b92e0d5451e260b4b75b50360cb734b6e4a393004a3dc89c25d2e13f2003b7c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 28 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.717064358837 25.098298788071
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang