+34
Gastehuis in Colesberg

Figtree Guesthouse

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 28 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Figtree is in Colesberg en bied gehalteverblyf aan 'n klein gesin of sakereisiger. Dit is naby die N1-hoofweg, winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Hierdie gastekamer is geskik vir tot 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie het 'n yskassie en 'n mikrogolf, ideaal vir verhit-en-eet-etes, asook tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Margie V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean and neat. We had a great stay. Everything was comfortable, clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Dalene M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesomeness. Awesome nice room, shower, everything. Sleeps like a baby.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
William V
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, safe, great host. 3rd time I've slept over at Fig Tree and I'll keep going back. Clean, comfortable, safe. Desmond is a great ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Magda N
Saam met lewensmaat
5.0
Viel soos ons huis weg van die huis, alles netjies en alles wat jy nodig het is daar. Pragtige plek, hoogs aanbeveel. Die eienaar is baie vriendelik e...
Sien meer
Jan 2026
Lelane E
Gesin met tieners
5.0
Baie mooi en netjies. Ons het lekker gerus voor ons laaste rit huis toe. Vreeslik lekker gebly en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 325

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 28 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Figtree Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 710
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 710
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 710
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c9168c439fcb9e436aeafa0da7955e974b6b92e0d5451e260b4b75b50360cb734b6e4a393004a3dc89c25d2e13f2003b7c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 28 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.717064358837 25.098298788071
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang