+16
Selfsorg in Colesberg

FireHouse Overnight

3 gaste

0 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 6 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

FireHouse Overnight, geleë in Colesberg, bied verblyf wat ontwerp is vir gemak, veiligheid en 'n rustige atmosfeer vir tot 3 gaste.

Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Geriewe sluit in 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.

Die gastehuis is binne loopafstand van die naaste restaurant. Kosaflewering is beskikbaar, en vooraf gereëlde ontbytpakkies kan voorsien word vir gaste wat vroeg vertrek.

Die eiendom is bekend vir sy veilige, rustige omgewing, en die span is altyd byderhand om te help met laat aankomelinge of algemene gastebehoeftes.


Kamer-opset

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 6 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

6 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1962cda066c55a25fedb4567e0bc183a87a87172147246d957e2bcc4d2f5488a66a7c7bf3922adb2763a4f192652e83402fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 6 Stockenstroom Square Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.719540651888 25.094168814625
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang