FG Desert Rose

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Riaan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rusplek vir jou siel. Hierdie is 'n oase in die woestyn! Netjies, gerieflik, op die see, alles en nog meer wat jy kan benodig. Waarvoor kan jy meer vra? Sal definitief weer van julle gebruik maak. Ons was aangenaam verras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ons het welkom gevoel en alles was in plek. Mooiste uitkyk op die see. Ontspannend en vakansiegemoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlike kuier in gemaklike omgewing. Soos altyd heerlik gekuier by Desert Rose. Goed toegerus en lieflik geleë. Persone vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Onverbeterlike see uitsig met alles wat jy nodig het. FG Desert Rose het my versoek vir 'n see aansig eenheid oortref met die eenheid wat hulle aan ons allokeer het. Ek het groot waardering daarvoor, want dit het my ouma se verjaardag net ekstra spesiaal gemaak en ek is baie dankbaar. Met betrekking tot die oord en eenheid oor die algemeen, die sekuriteitswag by die hek het ons in en uit gecheck. Ek het dit so bietjie vreemd ervaar dat geen bestuurder of personeel sigbaar was behalwe vir die sekuriteit nie, hulle nommers was wel beskikbaar om te skakel as dit nodig was, die sekuriteit was wel hulpvaardig en behulpsaam. Die king size bed in die hoofslaapkamer is uitgeslaap en pap, dit was baie ongemaklik en ongelukkig met die see uitsig en vars see briesie in die kamer het ons nie lekker geslaap nie. Daar is 'n kabinet/kas in die leef area waarvan die skaniere opgeroes was, wat ons met 'n stoel moes toehou nadat dit op my man se rug geval het. Behalwe vir die bed en kas is die eenheid puik, en bied dit alles wat jy benodig om lekker by die see te kan bly. Ek het al vantevore by Desert Rose gebly en sal definitief weer terugkom met 'n volgende spesiale geleentheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hyla K
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2025

Heerlik. Heerlike gebly, goeie ligging. Die skottelgoed in die kombuis was nie baie skoon nie en moet aandag kry.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Besonder aangenaam. Dit was 'n onvergeetlike ervaring en ek kan dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Buiten die WiFi wat nie goed was nie, maar bestuur gesê het hulle gaan dit herstel, het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ongelooflik. Uitstekend. Het ons verwagtinge oorskei. Ons het in F11 gebly met 'n ongelooflike uitsig oor die see. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Ontspannend en gerieflik. Gerieflike en netjiese akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 923

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 740
R 2 740 R 2 329
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 740
R 2 740 R 2 329
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 740
R 2 740 R 2 329
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elf Street, Henties Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68FpMXxcqsfaE05UtraAkpWZxVhjQXlAb7lwK4JSOzxS3wuXET?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 740 nouVanaf R2 329 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Elf Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.113879929201 14.27283826739
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang